Ek kom gereeld in die moeilikheid omdat mense kan sien wat ek dink net deur na my te kyk. My gesig vertel sy eie storie. Dis nie mooi nie. Dis gewoonlik waneer ek die ergste goed dink. Dis waneer ek my [...]