vandag was die Here goed vir my…..ek het skilderye verkoop….Halleluja… more →
Stanley Cierenbergstanley cierenberg wrote 1 month ago: vandag was die Here goed vir my…..ek het skilderye verkoop….Halleluja … more →
stanley cierenberg wrote 1 month ago: dans vandag soos ‘n kind, met ‘n skulpie armband. … more →
stanley cierenberg wrote 1 month ago: jy het in my siel kom connect, want jy het my pa se dood so mooi vir my kom vertel. Jy is nou die gr … more →
stanley cierenberg wrote 1 month ago: hoe gebeur dit, weet ek nie en dit maak ook nie nou meer saak nie. maar die groot vraag bly hang?. m … more →
stanley cierenberg wrote 1 month ago: kan enige iemand my help met die verklaring van hierdie voord VALS…… ek het nie ‘ … more →
stanley cierenberg wrote 1 month ago: ek wonder………. hoekom sal mense iets vir jou bring, en vir jou sé dat jy dit alles … more →
stanley cierenberg wrote 1 month ago: dan klim daar ‘n kraan in my kop. en die suiwerste, skoon, heiligiste water loop in my kop in … more →
stanley cierenberg wrote 2 months ago: soms moet ‘n wind sterk waai om ou stof weg te waai…en om weer nuut te word. ek maak nie … more →
stanley cierenberg wrote 2 months ago: fotos van die enigme op my bladsye……..enigma bekyk blomme … more →
stanley cierenberg wrote 2 months ago: in my agtertuin staan ‘n bos pronkertjies. skone pienk en wit. ruik soos ouma se parfuum, somm … more →
stanley cierenberg wrote 2 months ago: vat al jou probleme en hartseer en gaan staan op jou huis se se dak. kyk ver, oor al die bome, ander … more →
stanley cierenberg wrote 2 months ago: en sowaar, ja sowaar vandag kom val daardie blink sterre, uit die hemel, op my neer. en hulle vryf m … more →
stanley cierenberg wrote 2 months ago: net ‘n gebed, sonder woorde … more →
stanley cierenberg wrote 3 months ago: ek het vandag vir my ‘n klavier gekoop, sommer sonder klawers, (swart of wit) Maar tog sing ek … more →
stanley cierenberg wrote 3 months ago: jy het na my wond gekyk en die wond met steke toegewer, vir gesond word. … more →
stanley cierenberg wrote 3 months ago: met tye wonder ek of daar nie net iemand iewers is wat my kan vashou, regop-hou en vir my kan vertel … more →
stanley cierenberg wrote 3 months ago: ek wonder soms of ek langs my eie hartseer kan sit, by ‘n mooi-gedekte tafel, en koffie drink? … more →
stanley cierenberg wrote 3 months ago: Pluk vir my ‘n hand vol pou-vere Tel vir my ‘n streepsak vol klippies op Maak vir my ‘n kardoes vol … more →
stanley cierenberg wrote 3 months ago: ek sit nou en wonder. as mens baie vis vang is dit ‘n vangs….”geluk met jou vangs … more →