Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Afrikaans

Featured Blog

Hoekom ek begin blog het.

vuurslag wrote 1 hour ago: Ek het so in middel 2008 begin om die Afrikaanse WordPress blogs te lees In daardie tyd het ek nie … more →

Tags: Algemeen, WordPress, Blogging, Gemeenskap

die laaste rapport

juffer wrote 19 hours ago: Dis die einde van die jaar en ‘n mens wil die laaste rapport ekstra spesiaal maak.  Indien jy … more →

Tags: huiswerk, inkleur + aktiwiteite, klaskamer, School, Skool, einde, Graduation, koevert, Rapport

Ai, die familie darem...

flintstoned wrote 21 hours ago: Iets wat nogal baie in ons familie gebeur, omdat ons so naby aan mekaar bly, is spontane “Braai-Aand … more →

Tags: Gay, Liefde

White Tribe of Africa - David Harrison4 comments

bierpens wrote 2 days ago: ‘n Boek geskry in Brits. Tot vandag het ek hom nog nooit van voor tot agter gelees nie, hier i … more →

Tags: Bierpens, Broederbond

NG Kerk speel Voordeel kaart.7 comments

bierpens wrote 3 days ago: Dit is goed en wel God het my op die aarde laat loop gedurende die bevooregte Appartheids jare. Onge … more →

Tags: Bierpens, broeder bond, super afrikaner

Gesigte.2 comments

flintstoned wrote 3 days ago: Ek het so ‘n paar maande terug, vir die eerste keer werklik kennis gemaak met die swaar wat ba … more →

Tags: afrikaner, armoede, bejaardes, Suid-Afrika

einde van die jaar2 comments

juffer wrote 3 days ago: Wat maak ‘n mens aan die einde van die jaar? Eindig ‘n mens die jaar met ‘n vinnig … more →

Tags: Kind, kinders, klaskamer, Skool, einde van die jaar, Gediggies, Idées, juffrou

Afrikaner Trots67 comments

bierpens wrote 4 days ago: Ek is trots waar ek vandaan kom en trots waar my kinders oppad heen is. Wat ek nie kan verstaan is h … more →

Tags: Bierpens

kersfees as tema

juffer wrote 5 days ago: Iemand (dankie T!) het vandag vir my gevra oor idees vir ‘n Kersfees-tema.  Ek plaas solank … more →

Tags: huiswerk, inkleur + aktiwiteite, Kind, kinders, klaskamer, geskenk, geskenksakkie, Idées, inkleurprente

Anglo-frikaans: so verkrag ons ons eie taal3 comments

ellablou wrote 6 days ago: Blykbaar is dit eintlik maklik om te skryf. Só sê een van my vriende nou die dag vir my. Blykbaar ka … more →

Tags: Taal, Trots

Gatvol.2 comments

flintstoned wrote 6 days ago: Ek hoop ‘n ou mag vloek op n blog, want kyk hier, ek is gatvol. Ek is gatvol vir die IDIOTS wa … more →

Tags: Politiek, afrikaner, gatvol, Gay, Idiots, Liefde, Malema, Suid-Afrika, Zuma

Dink Jy Dis Kyalami Dié?3 comments

mykopop wrote 6 days ago: Ja, dis het omtrent al ‘n sêding in die Afrikaanse volksmond geraak,  meestal as ‘n reto … more →

Tags: Sport, Kyalami, Motorwedrenne, reënboog

voorspoed2 comments

juffer wrote 6 days ago: onlangs ontvang – oulike gedagte Voorspoed aan al die opvoeders wat besig is met die laaste st … more →

Tags: assessering, Eksamen, Voorspoed

Drogbeeld6 comments

flintstoned wrote 1 week ago: My lewe lank nog het ek gesoek na ‘n plekkie van rus. ‘n Skadukol waar daar lafenis wag. ‘n Koel ber … more →

Tags: mense, Lewe, Liefde

Die Nuwe NovaPlus IPL behandeling26 comments

bierpens wrote 1 week ago: Antoinette doen Infrarooi behandelings met die NovaPlus IPL masjien. Dit verwyder hare, plooie, tato … more →

Tags: bemarking

Stout Paul en die Spook2 comments

harrylouw wrote 1 month ago: Nou Paul was een van die meer bekende sakemanne  in Windhoek. Hy bly egter nie meer hier nie. Ek ver … more →

Tags: Harry, Stories, duine mense

Stout Paul en die Spook2 comments

harrylouw wrote 1 month ago: Nou Paul was een van die meer bekende sakemanne  in Windhoek. Hy bly egter nie meer hier nie. Ek ver … more →

Tags: Harry, Stories, duine mense

Media Slagoffers en ander Terte5 comments

bierpens wrote 1 month ago: Nou wonder ou Pensie toe hy so sit en tuur oor die natuur heen. Wie by Naspers besluit watter sotrie … more →

Tags: Celebs

Bierpens se Finasiële Advies - Belasting tip #203

bierpens wrote 1 month ago: Koop vir jou ‘n duur Duitse motor en moenie belasting betaal nie … Al die Ministers doen … more →

Tags: Uncategorized