Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Afrikaners

Featured Blog

Wat is 'n Afrikaan?6 comments

alleman wrote 5 days ago: Ek het nie ‘n groot begeerte om elke dag ‘n Afrikaan genoem te word nie, want dit is bes … more →

Tags: Afrika, blankes, rassisme, Suid-Afrika, Afrikaan

Jou bagasie is bloot te swaar20 comments

boerinballingskap wrote 6 days ago: Ek lees dikwels in die media en in die blogosfeer hoe daar kunstig gejongleer word met die term … more →

Tags: Politieke kommentaar, Afrika, Suid-Afrika

Sjinese mediamarteling

vuurslag wrote 2 weeks ago: Die hele rassedebakel rondom die sogenaamde Reitz 4 begin nou erg op my senuwees te werk. Die ontgro … more →

Tags: Politiek, ANC, kovsies, rasisme, studente

Jan-Jan, die dappere1 comment

alleman wrote 3 weeks ago: Ek moet erken ek het al artikels van Jan-Jan Joubert gelees wat nie vir my baie interessant was nie. … more →

Tags: blankes, Politiek, Reitz, Suid-Afrika, Anton Barnard, Jan-Jan Joubert, Naspers, Praag

Het Jansen nou 'n guns aan Afrikaners bewys deur 'n spesiale gunsie vir 4 oortreders te probeer doen?4 comments

alleman wrote 3 weeks ago: Ons het nie sulke soort gunsies nodig nie.  Ons oortreders moet regverdiglik gestraf word – ni … more →

Tags: blankes, Reitz, Suid-Afrika, Jonathan Jansen, kovsies, rassisme, uovs, UV

Die ANC-regime stoomroller voort met naamsveranderings

vuurslag wrote 1 month ago: Dit is onlangs bekend gemaak dat minstens vier bekende dorpe in Oos-transvaal se name verander gaan … more →

Tags: Algemeen, ANC, Machadodorp, Nelspruit, Belfast, plekname, Watervalboven

Braaidag versus Erfenisdag

vuurslag wrote 2 months ago: Vandag was ons veronderstel om die ANC-regime se erfenisdag te vier. Daar word met reg op Radio Pret … more →

Tags: Politiek, Algemeen, ANC, Propaganda, Braaidag, erfenisdag

Jou kind gaan net 'n persoonlike verhouding met die Mall hê.4 comments

alleman wrote 2 months ago: As ‘n ateis wil ek graag sê dat ek die gevoel van bevryding van die kerk soos wat Vlam hier be … more →

Tags: Religie, Suid-Afrika, Ateisme, blankes, Godsdiens, Johann Rossouw, Kerk, Rooi Z4 en 'n Renaissance-kasteel

Die wit rotte van Afrika9 comments

alleman wrote 2 months ago: Hierdie benaming kom uit Eben Venter se boek Horrelpoot (wat ek nie kon klaar gelees kry nie). Dit k … more →

Tags: witmense, blankes, britte, Engelse, wit rotte van Afrika

Dorp4 comments

alleman wrote 2 months ago: Op die balkon van ‘n woonstel bo die PEP-Stores staan ‘n maer wit ou en suig hard aan sy … more →

Tags: Afrika, Suid-Afrika, Dorp

Ek Raak nie maklik bef*k bevange nie ... ... 3 comments

bierpens wrote 4 months ago: Ek Raak nie maklik bef*k bevange nie … maar as die nie iemand se bloed druk wil opjaag dan is … more →

Tags: Afrikaans, Engelse, konsentrasie kampe

Wat presies is 'n blanke?28 comments

alleman wrote 7 months ago: Voor en tydens die Anglo-Boereoorlog het Britte en Engelssprekende Suid-Afrikaners min of meer ewe m … more →

Tags: witmense, Afrika, Suid-Afrika, rassisme, blankes, blanke

"Ons bly in tronke"26 comments

boerinballingskap wrote 8 months ago: Die internet is ‘n medium wat nie net die wereld nader aan mekaar bring nie, maar ook ‘n … more →

Tags: Politieke kommentaar, Emigrasie, Misdaad

HIP om Afrikaans te Wees2 comments

Maree wrote 9 months ago: Dit word ook al hoe meer “hip” om Afrikaans te kan praat (en ek sou sê die “Pampoe … more →

Tags: Afrikaans, steve hofmeyer, Taal, trots afrikaans

Sokker: Moet ek 'n sokkerliefhebber wees om 'n goeie landsburger te wees?9 comments

Neil wrote 12 months ago: Gisteraand vang ek die laaste 5 minute van die SABC 3 aktualiteitsprogram “Interface”. E … more →

Tags: Los Gedagtes, Middelvinger - PG 21+ SNLPV - Dinge wat pla, Sport, Rugby, Sokker

Nasionale Pers maak gereed om Afrikaanse koerante te laat saamsmelt25 comments

alleman wrote 12 months ago: Naspers het natuurlik lank reeds sulke planne – mense kan dit sien aan die manier hoe Afrikaan … more →

Tags: Politiek, witmense, Suid-Afrika, rassisme, Mag, Naspers

'n Gespartel om Engelse goedkeuring6 comments

alleman wrote 1 year ago: Veemde dinge gebeur in SAFFA-land.   George Claassen kla oor  Pieter Duvenage en Johann Rossouw omda … more →

Tags: Mag, Religie, Suid-Afrika, Johann Rossouw, George Claassen

Afrikaners is plesierig!3 comments

Emmabel wrote 1 year ago:   Vanoggend die in my inbox gekry – “Hoekom het jy die miljoen rand gesteel?” … more →

'n Ope brief aan Steve Hofmeyr40 comments

Nico wrote 1 year ago: Steve, Nie beste Steve nie, nie geagte Steve nie, nie liewe Steve nie, net Steve. Jy is deesdae in d … more →

Tags: mense, Moraliteit, Nuus


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS