Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Algemene Nuus

Onthou jy nog?

rianabrand wrote 1 day ago:   Geniet – Sondae is onthou dae!. … more →

Tags: Inskrywings, Richard van der Westerhuizen. Onthou jy nog?

Izak Spangenberg. R.I.P.1 comment

rianabrand wrote 4 days ago: Oom Izak Spangenberg is oorlede in die rype ouderdom van 96 jaar. Hy was die laaste van my ouma se b … more →

Tags: Inskrywings, Musiek vir die siel, Jeroen van der Boom - Niemand anders.

Charmaine dankie!1 comment

rianabrand wrote 6 days ago:   Take a good look at the diet of each country and the cost of what is eaten in one week. Italy … more →

Tags: Inskrywings

Intog van Sinterklaas.

rianabrand wrote 1 week ago: Intocht van Sinterklaas Datum: zaterdag 14 november 2009 Land / gebied: Nederland Religie: Soort: Fo … more →

Tags: Inskrywings

Die Melktert Kommissie...2 comments

rianabrand wrote 1 week ago: Die Melktert Kommissie is ‘n vier-lid Afrikaanse musiekgroep van Pretoria. Die groep het in 20 … more →

Tags: Inskrywings, Musiek vir die siel, Die Melktertkommissie - Erens is Afrikaans.

Dinsdag dankbaarheid.2 comments

rianabrand wrote 1 week ago: Gister het ek ‘n aanryding met ‘n baba hert gehad. Die gevolg was dat ek en my kar in di … more →

Tags: Pravs world - gedagtes in foto vorm.

Grappig.2 comments

rianabrand wrote 2 weeks ago: Ek dink ons almal sukkel met die swaartekrag maar die 1 is ‘n goeie!. Lekker dag almal. … more →

Tags: Inskrywings

Glimlag van Bo!

rianabrand wrote 1 month ago: Dankie Martine vir die deel van die email. Ek is dolgelukkig…my bolle is in die grond, my rug … more →

Tags: Inskrywings

Let op die tekens.

rianabrand wrote 1 month ago: Die onskuld van kinders word nog steeds onderskat. Luister na die gesprek wat plaasvind tussen … more →

Tags: Inskrywings, Logan, The Sky Angel Cowboy

'n Groot boom het geval.

rianabrand wrote 1 month ago: Ek het gisteraand laat weer slegte nuus gekry, my oom Abe is oorlede. Hy was ‘n besonderse men … more →

Tags: Inskrywings

Inenting teen longontsteking.

rianabrand wrote 1 month ago: Die afgelope 2 weke is ek besig met ‘n Capita projek as inentingsverpleegkundige. Almal weet d … more →

Tags: Inskrywings

Veilige reis Patrick.1 comment

rianabrand wrote 2 months ago: Vanoggend op my nugter maag hoor ek oor die nuus dat Patrick sy stryd met die kanker verloor het. Op … more →

Tags: Inskrywings, Musiek vir die siel, Patrick Swayze oorlede.

Vroulike sterilisasie.

rianabrand wrote 2 months ago: Die afgelope 5 jaar het ek ‘n spiraal in my liggaam gehuisves, wat my soveel miserie en slegte … more →

Tags: Inskrywings, Essure Coils.

Kaapstad uit die lug.

rianabrand wrote 2 months ago: So lyk Kaapstad met die Groenpunt Stadium in volle swang uit die lug….mooi ne…Ek dink … more →

Tags: Pravs world - gedagtes in foto vorm.

New York. New York.

rianabrand wrote 3 months ago: Ek dink nie daar is enige iemand wat so NY kan besing soos onse Liza Minneli nie! Die stad vier sy 4 … more →

Tags: Musiek vir die siel, Liza Minneli - New York. New York.

Die lewe is...

rianabrand wrote 3 months ago: Say no more! I rest my case! … more →

Tags: Inskrywings

Ode aan Bob.1 comment

rianabrand wrote 4 months ago: Volgens my eie gevoel dink ek dat Bob Dylan die “unsung hero” is van die 20ste eeu. Hier … more →

Tags: Inskrywings, Musiek vir die siel, Bob Dylan - Songwriter and performer!

Dis wat ek nodig het - WATER!1 comment

rianabrand wrote 4 months ago: Ek kry via mail die reklame van Evian Water opgestuur…ek dink dis  briljant – en net wat … more →

Tags: Inskrywings

Klein verdriet.5 comments

rianabrand wrote 4 months ago: Ek het vanmiddag my vriendin uit Belgie gegroet en sy het begin huil…en ek moes ook huil … more →

Tags: Inskrywings, Musiek vir die siel, Amanda Strydom - Pelgrimsgebed.


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS