Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Alles En Nog Wat

Featured Blog

Poetry4 comments

neykie wrote 4 months ago: Ek  kan nie meer wag vir Saterdag nie, dan trek ek en liefie in ons eie plekkie in.  So baie mense h … more →

Dis hoe dit is....2 comments

neykie wrote 5 months ago: Ek weet nie van julle nie, maar hier by my is dit vrek koud.  Was vandag lus om werk toe te bel geso … more →

Waar oor ek Wonder....

neykie wrote 5 months ago: Snaaks hoe mense so gou is om klippe te gooi.  Hoe mense nooit die balk in hulle eie oë raak sien ma … more →

Die dag as alles verander1 comment

neykie wrote 8 months ago: Dis die dag wanneer jy besef  jy is verantwoordelik vir jou eie geluk. Ek het soms nie eers raad vir … more →

Ek is....1 comment

neykie wrote 8 months ago: ek is addicted. Lekker naweek almal … more →

Gedigte en die naweek2 comments

neykie wrote 9 months ago: As die winde huilend skreeu en die druppels op my stoep neerplons as gister se onthou my hart oopruk … more →

Tags: Gedigte

Net sommer n ietsie...2 comments

neykie wrote 9 months ago: Sometimes in life, You find a special friend; Someone who changes your life Just by being part of it … more →

Waar mens vrede maak5 comments

neykie wrote 9 months ago:   As jy al baie seer gekry het, mense wat jou verraai, en onvoorsienbare dinge wat gebeur.  Jy as me … more →

Tags: Bybel

Goeie dinge wat mens bly doen1 comment

neykie wrote 9 months ago: Al probeer mens hoe hard om goeie dinge te bly doen en goed te wees vir ander mense, jy sien gewoonl … more →

Tags: Gedagtes

Handsakke en inhoud tag1 comment

neykie wrote 9 months ago: hier is my huiswerk meermin soos gevra Inhoud van my handsak my beursie met bankkaart en n bybelvers … more →

Tags: tag

Blixer Boerejodin.... sterkte

neykie wrote 10 months ago: Samantha Die seer is altyd daar as mens n geliefde verloor, mag die Here jou en jou familie en die k … more →

Verkoue in Februarie3 comments

neykie wrote 10 months ago: Dis nie baie lekker nie maar wat kan ons se….. my neus is toe en my lyf voel of hy deur … more →

Die yak in Gluten-vrye brood.....2 comments

neykie wrote 10 months ago: Die mens se liggaam is erger om te verstaan as n rekenaar.  Die dokter praat in rekenaar-taal oor di … more →

Ek is poegaai....hehe4 comments

neykie wrote 10 months ago: Vandag besoek weer Meneer die Dokter, en ek is nie baie lus nie.  Ek werk die afgelope paar weke dag … more →

God se liefde

neykie wrote 11 months ago: I cannot change the way I am, I never really try, God made me different and unique, I never ask him … more →

Tags: Bybel

Dis tyd om biekie te rus vir 2 dae2 comments

neykie wrote 11 months ago: Ek het gister aand nagskof begin werk is dit nie wonderlik nie….hehe.  Geluk is die ouens makl … more →

Toe gebeur dit alweer met my....4 comments

neykie wrote 11 months ago: Vanoggend negeuur is ek terug oppad plaas toe om die bediende te gaan aflaai en daar op die plaaspad … more →

21 dae en dan is dit ......2 comments

neykie wrote 1 year ago: ‘n nuwe jaar, en ‘n nuwe bladsy om alles neer te pen.  Ek voel nou dat 2008 my gevang he … more →

Ongewone blogstilte2 comments

neykie wrote 1 year ago: Jammer vir die stilte wat gevolg het hier, maar dinge is baie rof aan hierdie kant, voorbereidings w … more →


Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS