Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Aspris

Featured Blog

Woer jy op jou woek of post jy op jou blog? Wanneer transleer jy swak en wanneer assimileer jy twak? En is daar enige meriete in die Taaldebat?10 comments

mnr.muller wrote 3 weeks ago: In ‘n vorige post vat my lesers mekaar aan oor hulle woordgebruik.  Die een sê die woord … more →

Tags: Woordkuns, asimileer, Blog, moer, Post, swak vertalings, Taal, taaldebat, taalstryd

mnr.muller was te besig om kommentaar te lewer op ander ouens se blogs as om self iets te post, so verskoon hom asseblief en lees gerus wat hy daarso op die ander ouens se blogs kwytgeraak het m.b.t. filosofie14 comments

mnr.muller wrote 4 weeks ago: Ek is ‘n swak blogger. Ek skryf te min en te ongereeld, en wanneer ek die dag kommentaar lewer … more →

Tags: Lewendood, Filosofie, Meta-Meta-Blogging

Eergistraand het DF Malan en oudpresident BJ Vorster luid feesgevier in Higgovale, Kaapstad3 comments

mnr.muller wrote 1 month ago: Eergister vroegaand het ek partytjie gehou in Kaapstad – en dit was heel plesierig, dit kan jy … more →

Tags: DF Malan, BJ Vorster, Broederbond, wit-wit-wit, villa margaretha, verjaarsdag

Gister se rommelstrate was oranje van al die nartjieskille5 comments

mnr.muller wrote 3 months ago: Gister het munisipale werkers regdeur Suid-Afrika gestaak. Duskant Merrimanstraat is die rommeltromm … more →

Tags: kompos, munisipale werker, nartjieskille, staak, Staking, vullis

Oornag het my Facebook in 'n boer verander, en vandag praat my Wordpress ook Afrikaans7 comments

mnr.muller wrote 4 months ago: Dis amazing.  Ek reken taalimperialisme het uiteindelik ‘n stille dood gesterf. Want ons besef … more →

Tags: stellenbosch, facebook, Afrikaans, taalregte, diversiteit, WordPress, Vertaling, taalimperialisme, strydbyl

It don't matter if you're black or white5 comments

mnr.muller wrote 5 months ago:   Vaarwel.  Ons het dieselfde verjaarsdagdatum gedeel.  (Michael Jackson is gisteraand aan ‘n … more →

Tags: MICHAEL JACKSON, RIP, hartaanval

Moenie stem nie!5 comments

mnr.muller wrote 7 months ago: Moenie stem tensy jy ingelig is oor verskillende politieke partye se manifesto’s nie. Om … more →

Tags: verkiesing, The Perry Bible Fellowship, STEM, 22 April 2009, Reg

Happy met Zuma7 comments

mnr.muller wrote 7 months ago: Ek is happy met Zuma as president van ons land. ‘n President moet: ‘n handelaar van hoop … more →

Tags: Politiek, President, Suid-Afrika, Zuma

Life Skills #14 - is gay-wees sonde?13 comments

mnr.muller wrote 7 months ago: Dikwels voel dit vir leerders asof die vak Lewensoriëntering (LO) slegs oor Apartheid, sokker en VIG … more →

Tags: Life Skills, Debat, Gay, Geloof, homoseksualiteit, regte, Seks, seksuele oriëntasie, sonde

Seks met skoolmeisies10 comments

mnr.muller wrote 9 months ago: Noodwendig, ná my inskrywing oor altwee kante van ‘n debat én my post oor seks met ouer vroue, … more →

Tags: Kloofstraat, Life Skills, Little Miss Sunshine, Seks, Skool, skoolmeisie, tienerseks

Kapitalisme kom tot 'n val. (II)10 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Hierdie artikel volg op Kapitalisme kom tot ‘n val.  Die volgende artikel het betrekking: http … more →

Tags: Lewendood, Kapitalisme, Spiritualiteit, Wederkoms

Kapitalisme kom tot 'n val.19 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Dalk is die dae van ons huidige verbruikersamelewing getel? Wanneer ek my woonstel-posbus leegmaak v … more →

Tags: Lewendood, Kapitalisme, millenniërs, revolusie, voorhangsel

Ignorance is underrated

mnr.muller wrote 1 year ago: Ek lees graag Scott Adams se aweregse humor op die Dilbert blog (volg gerus die link op my blogroll) … more →

Tags: Zimbabwe, Dilbert, Scott Adams, Regering

Sleep jou skool hof toe en sue hulle!3 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Ek weet ons is nie in Amerika nie, maar ek’t gewonder of ons ons skole/kolleges/universiteite, … more →

Tags: Skool, onderrig, kollege, Universiteit

Aspris #5 - doelgerig of poelgerig?5 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: . . . imagine a puddle waking up one morning and thinking, ‘This is an interesting world I fin … more →

mnr.muller bedank11 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: A.g.v. ‘n herbesinning van prioriteite het ek besluit om op te hou blog. Dankie vir almal wat … more →

Tags: 1. april, aprilgekgrap, April Fools Day

Aspris #4 - sinloos vs sinneloos3 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: “sinloos” = sonder sin/betekenis.  “sinneloos” = sonder jou sinne/denke. D.w … more →

Tags: Sin, betekenis, sinne, waansin, denke

Aspris #3 - is liefde diskreet?3 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Veral in die sielkunde is daar al baie gespekuleer oor die aard van “liefde”.  Sternberg … more →

Tags: Passie, Liefde, Sternberg, liefdesdriehoek, intimiteit, trou

Aspris #2 - ligsinnige dualisme 2 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Lig benader ons met twee teorieë, omdat dit aan die een kant kontinue golfeienskappe openbaar, en aa … more →

Tags: diskreet, Dualisme, kontinu, Lig, tyd


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS