Ek het verlede week op ‘n oulike museum afgekom in Kalamunda, ’n klein dorpie in die heuwels net buite die stad. ’n Klompie ou geboue staan hier onder die skaduwee van ‘n paar… more →
kyker se plekkiekyker wrote 20 hours ago: Ek het verlede week op ‘n oulike museum afgekom in Kalamunda, ’n klein dorpie in die heu … more →
kyker wrote 6 days ago: Dis deedae vrek warm in Perth: Net duskant 40 ºC in die namiddae. Die beste tye om buite te wees is … more →
kyker wrote 2 weeks ago: Vervalle ou geboue en murasies fassineer my. Ek het hierdie plekkie jare gelede reeds eenmaal afg … more →
kyker wrote 2 weeks ago: Hier onder in die baai staan ‘n ou boothuis. So eenkant, op sy eie in die water. Dis van pla … more →
kyker wrote 2 weeks ago: Hier in Perth word daar goed na fietsryers gekyk. Daar is baie kilometers van spesiale paaie net v … more →
kyker wrote 1 month ago: In die heuwels hier naby die stad is daar baie versteekte valleitjies tussen die bome se groen waar … more →
kyker wrote 2 months ago: Ek het nou maar een maal ‘n sagte plekkie vir stoomtreine. Seker omdat ek op die plaas groo … more →
kyker wrote 2 months ago: Die dorpie Guildford is rondom 1830 gestig, sowat 20 km stroom-op van Perth af, teen die Swanrivie … more →
kyker wrote 2 months ago: Perth is nou nie eintlik ‘n plek waar daar te veel aangaan nie, selfs op ’n besige dag. Op weeksd … more →
kyker wrote 3 months ago: Daar is deurentyd projekte aan die gang hier in Perth se groot sentrale groen area, Kings Park, om d … more →
kyker wrote 3 months ago: Hier in Perth, naby die stad by ‘n oulike plekkie teen die rivier, staan daar ‘n klo … more →
kyker wrote 4 months ago: Ek hou daarvan om sommer in die kar te spring en agter my neus aan te ry. Soms kom mens by die … more →
kyker wrote 4 months ago: Daar is ‘n paar mooi, half vergete dorpies tussen die koringplase in die Perth-omgewing. H … more →
kyker wrote 4 months ago: Hier in Perth sien mens orals langs die rivier pelikane. Gewoonlik swem hulle in pare rond, maar … more →
kyker wrote 5 months ago: Hier in Perth ry mens nie ver uit die middestad om in die platteland te kom nie: Ongeveer 25 km van … more →
kyker wrote 5 months ago: Kalgoorlie is ‘n stowwerige myndorpie sowat ’n uur se vlieg van Perth af binneland toe. Ongeveer 15 … more →
kyker wrote 5 months ago: Julie, Augustus & September is my gunstelingmaande hier in Perth. Al die grasperke en parke is … more →
boervrou wrote 6 months ago: ‘n Inboorling van Australië is agter in ‘n sekuriteitswa dood, nadat hy vir vier ure lan … more →
kyker wrote 8 months ago: ‘n Paar dae gelede het ons hier in Australië ANZACdag gevier en dit was ’n lang naweek. Die Aussie … more →