Blogs about: Blogging

Featured Blog

Doen dit so:18 comments

boendoe wrote 6 days ago: Vir ‘n slag word ek in eie munt terugbetaal.  Iemand probeer my block van sy site.  Whoa!  O … more →

My 'magical' nommer20 comments

boendoe wrote 1 week ago: Al die nommers met die nulle het gekom en gegaan, maar in my koppie was die “50 000″ die … more →

Eelt, ek gee op! :-)9 comments

boendoe wrote 1 week ago: Genade. Noudat ek weer mens begin voel, gaan julle  dink dat ek nou finaal die kluts kwytgeraak het! … more →

Gehoorsame ma21 comments

boendoe wrote 3 weeks ago: Nadat ek my telgies gevra het om te help dink aan ‘n nuwe naam, het hulle halfhartig saamgespe … more →

Tags: Sommer

Deurmekaar praatjies29 comments

boendoe wrote 1 month ago: Ek het BB nou die dag in ‘n comment geantwoord, maar sal dit nou sommer ‘n posting maak. … more →

Tags: Sommer

Om te blog of nie te blog nie...9 comments

corlivandermerwe wrote 2 months ago: Ek het hierdie `n paar weke terug vir ons Saterdagkoerant geskryf. Ek wonder of ek iemand oortuig he … more →

Soek, en jy sal (dalk) vind6 comments

boendoe wrote 2 months ago: Ek staan verdeeld oor die soekenjin terme wat mense by my uitbring.  Aan die een kant is dit blêrrie … more →

Tags: Nonsies

Het van Verlangenkraal15 comments

boendoe wrote 3 months ago: Wat ‘n bleddie rollercoaster was ek nie op sedert Vrydag nie! Die dag het so goed begin. Ek he … more →

Tags: Angola, Tuinery, gatvol, facebook, gif

Wie sou geraai het!1 comment

corlivandermerwe wrote 4 months ago: Hallo daar Soos `n paar van julle het ek ook die blogger quiz gedoen om te sien watse tipe blogger e … more →

Tags: groentetuin, Oefen en dieet

Watse tipe blogger is jy?16 comments

Zee wrote 4 months ago: Blog jy gereeld?  Doen hierdie blog quiz en vind uit watse tipe blogger jy is! Philosopher Your bl … more →

Tags: sommer net, quiz

Joost se video, Steve en Huisgenoot en jammer6 comments

corlivandermerwe wrote 4 months ago: Hallo daar Ek verwag half om slae te kry vandag. Dis MAANDE sedert ek laas geblog het. Ek wens ek ka … more →

Tags: Nuus en aktualiteit, Pret

Groener Weivelde. . .1 comment

RF wrote 5 months ago: Ek het baie lanklaas `n post gepost, jammer. Ek was besig om te skuif van blogging na webtuistes. Ek … more →

Op die spoor van 'n soekterm16 comments

boendoe wrote 5 months ago: Dellie,  hierdie sal jou dalk interesseer.  Nadat ek vandag vir die tweede keer die soekterm … more →

Tags: Humor

'n Blogger-up38 comments

boendoe wrote 5 months ago: Die liewe Wosonki’s se blog is protected.  Ek kan hulle ‘n mail stuur en squeal daaroor, … more →

Ek gaan die lugleegte vul...13 comments

boendoe wrote 5 months ago: Nou ja, voor ek weer iets so ’stoopid’ soos die ’stupid test’ post, gaan ek … more →

Tags: Humor, Nonsies

Wyk, Satan!8 comments

boendoe wrote 7 months ago: Ek beleef vandag weer een van my gemoedsbekakkings.  Dis so lelike woord, maar die een wat die donke … more →

Tags: gatvol, Alleprastig

Koek en toekennings16 comments

boendoe wrote 7 months ago: Hierdie stadige internet-konneksie is nou ‘n afgesaagde storie, maar dis ‘n feit soos … more →

Tags: Kiddies, tags

Hoop julle het dit agter gekom2 comments

RF wrote 8 months ago: Ek weet nie of julle kyk na “From our blog” op julle WordPress Dasbord nie, maar die Wo … more →

Tags: Cool

Protected Blog31 comments

boendoe wrote 8 months ago: Gisteraand droom ek dat ek as akteur ‘gecast’ word in ‘n tv-reeks.  Dis ‘n r … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “blogging”:
Technorati Del.icio.us IceRocket