Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Boek

Featured Blog

What Poets Need - Finuala Dowling2 comments

mykopop wrote 4 days ago: Mag ek maar in Afrikaans iets skryf oor ‘n Engelse boek? Ek lees mos nie eintlik Engels nie en … more →

Verbrande Paradys - Hans du Plessis4 comments

mykopop wrote 1 month ago: “Maar daar is nie ‘n storie nie!”  So het  P.G. du Plessis vir Hans gesê nadat hy … more →

Tags: Natuur, Omgewing, bewaring

Wonderdade van Staal Burger en ander verhale1 comment

mykopop wrote 2 months ago: Fanus Rautenbach, Afrikaanse Radiolegende van die 20ste eeu, soos gekies deur 27,000 luisteraars. (P … more →

Tags: Afrikaans, Humor

Inseklopedie van Suider-Afrika - Erik Holm7 comments

mykopop wrote 2 months ago: Toe ek laasjaar hierdie boek gekry het, het ek geloerlees en gesien daar is baie interessante dinge … more →

Tags: Afrikaans, Natuur, Omgewing

Kubermens - Eveleen Castelyn2 comments

mykopop wrote 3 months ago: Toe hierdie digbundel in 1999 verskyn het, het ek beslis nog nie ‘n kuberlewe gehad nie, wel a … more →

Tags: Afrikaans, Digbundel, kubermens

30 nagte in Amsterdam - Etienne van Heerden9 comments

mykopop wrote 3 months ago: Sonder om die storie vir jou te bederf, wil ek graag ‘n bietjie oor hierdie boek vertel. 30 Na … more →

Tags: Afrikaans, Roman

Staan in die algemeen nader aan vensters - Loftus Marais30 comments

mykopop wrote 4 months ago: Alhoewel die digbundel redelik maklik lees, het dit my nogal ‘n tydjie besig gehou. Ek het die … more →

Tags: Afrikaans, Digbundel

Die Uurwerk Kantel - Marié Heese12 comments

mykopop wrote 5 months ago: Die lewe van Maria, van 1897 tot 1972.  Aangesien die boek reeds in die 19de eeu begin, en dit op … more →

Tags: Afrikaans

Met woorde soos met kerse - Antjie Krog7 comments

mykopop wrote 5 months ago: ‘n Digbundel?  Meer as ‘n digbundel. Hierdie is ‘n boek wat ek dink elke Suid-Afri … more →

Tags: Afrikaans, Digbundel

Kamermusiek - Johan Myburg5 comments

mykopop wrote 6 months ago: Dis nou al geruime tyd dat ek graag iets oor hierdie digbundel wil skryf, en ek praat nou van … more →

Tags: Afrikaans, Digbundel

Kruidjie roer my - Antoinette Pienaar3 comments

mykopop wrote 7 months ago: Ek het ‘n paar keer Antoinette se praatjies (Kruie Kraai Koning) op RSG gehoor, later op die i … more →

Tags: Afrikaans, Natuur

Die dagboek van Louis Trichardt - Prof. T.H. Le Roux6 comments

mykopop wrote 9 months ago: In Maart verlede jaar het ek geskryf oor hoe ek Jeanette Ferreira se roman, Die son kom aan die seek … more →

Tags: Afrikaans

Honderd jaar later - Johann Lodewyk Marais3 comments

mykopop wrote 11 months ago: Dit was Johann Lodewyk Marais se idee om 100 jaar na die eerste publikasie van Eugene N. Marais se g … more →

Tags: Afrikaans, Digbundel

Die Koningin van Skeba - S.J. du Toit2 comments

mykopop wrote 11 months ago: Toe ek so ‘n paar maande terug twee dae verlof geneem het, net om by die huis rond te lê, en v … more →

Tags: Afrikaans

Noudat Slapende Honde - Ronelda S Kamfer11 comments

mykopop wrote 1 year ago: Ek het effens onder ‘n wanindruk met hierdie digbundel kennis gemaak. Ek het dit in die boekwi … more →

Tags: Afrikaans, Digbundel

Oggendvuur - Wium van Zyl

mykopop wrote 1 year ago: Hierdie is Wium van Zyl se debuutbundel, ongelukkig ook sover ek kan vasstel, sy enigste. Een van di … more →

Tags: Gedigte, Afrikaans, Digbundel

'n Heerlike Hopie7 comments

mykopop wrote 1 year ago: Ek het besluit met die vakansiedag op Woensdag het ek ‘n blaaskans nodig en toe vir Donderdag … more →

Tags: Gedigte, Afrikaans

'n "Moeite werd" boek

cebella wrote 1 year ago: Goed…ek het vroeër genoem dat ek van Clive Cussler se boeke hou.  Dis seker maar oor die see-t … more →

Tags: boeke, mooi, Essex, Moby Dick, nathaniel philbrick

Sensoriese sensualiteit20 comments

rosalindfranklin wrote 1 year ago: Hy het die fynste neus in die vuil strate van die 18de eeuse Parys, maar self geen reuk van sy eie n … more →

Tags: boeke, gunsteling, Patrick Süskind, reuk


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS