Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Boeke

Featured Blog

Ons maak bekend: Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 20091 comment

MaanKind wrote 5 days ago: Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009 1 Matthee Dalene – Fiela se Kind 2 Matthe … more →

Tags: boekemakranka, Leeslys, top 100

Stem nou!

MaanKind wrote 3 weeks ago: Stem asseblief vir Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009! • Dit moet JOU gunsteling b … more →

Die grootste ... kulkunsvertoning op aarde?26 comments

Retha wrote 3 weeks ago: Richard Dawkins noem sy nuutste boek “The Greatest Show on Earth: The Evidence for Evolution. … more →

Tags: (Soort van) filosofeer, Los Gedagtes, blindheid vir waarheid, Dawkins, Evolusie, wetenskap

Uit my BiBlioteek11 comments

boerinballingskap wrote 1 month ago: Enigeen wat belangstel in wereldgebeure, internasionale tendense en ekonomie, sal Fareed Zakaria se … more →

Tags: Ekonomie, Fareed Zakaria, internasionale politiek

Notas oor The Shack1 comment

cobus wrote 3 months ago: Ons het ‘n baie goeie bespreking oor The Shack gehad laas Sondag. Op versoek plaas ek die nota … more →

Tags: The Shack

Handskrif - en stories uit graad 12 comments

Ronald wrote 4 months ago: Retha het my getag om my handskrif te wys. So hier is dit, hierbo. Dit het al in graad 1 begin. Vir … more →

Behoort, beleef, bely: Saampraat met Nelus Niemandt1 comment

Ronald wrote 5 months ago: Ek skryf hierdie post na aanleiding van Prof Nelus Niemandt se artikel in die Beeld. Prof Niemandt b … more →

Tags: NG kerk, Kerkgeskiedenis, Jesus, Geloof

Van Aarde, The Shack en die risus paschalis3 comments

Ronald wrote 5 months ago: Ek het vanaand sopas teruggekom van die “Joint Conference” vir Teologie op Stellenbosch. … more →

Tags: Bybel, Kerkgeskiedenis, Christenskap, Geloof, God, Augustinus, tertullianus

Damon Galgut: The Imposter - 'n Boek om te lees.1 comment

Toast wrote 5 months ago: William Skidelsky van The Guardian skryf: This is also a novel that works on several levels. In one … more →

Tags: Uncategorized

Well-Rounded Mama

eelt wrote 6 months ago: Well-Rounded Mama het ‘n post oor “The No. 1 Ladies’ Detective Agency”.  Ek … more →

Tags: Well-Rounded Mama, vet-vriendelik, alexander mccall smith, The No. 1 Ladies' Detective Agency

Extremely loud ...

s0nja wrote 6 months ago: … and incredibly close is waarskynlik een van die mees oorspronklike en authentic boeke wat ek … more →

Antieke kopiereg en 'n digitale wêreld2 comments

Ronald wrote 7 months ago: In die ou, ou dae was boekeskryf nie so ‘n maklike ding gewees nie. Ek praat nou van die ou, o … more →

Tags: Tekskritiek, Musiek, kopiereg, mp3

Making Money - Terry Pratchett. 'n Suid-Afrikaanse perspektief.

Ronald wrote 7 months ago: Terry Pratchett is geniaal, ‘n ware satiriese fantasieverhaal-maestro. Ek het onlangs sy Makin … more →

Tags: armoede, Flieks, Suid-Afrika, Afrika, Geld

beste boek op jeugbediening?12 comments

cobus wrote 8 months ago: OK, hoogtyd dat ons weer bietjie hier by teo@UP begin blog. Almal van ons wat hier blog is nou klaar … more →

Tags: jeug

Moenie swak boeke uitleen nie4 comments

Retha wrote 9 months ago: Voor in Pieter W. Grobbelaar se boek “‘n Bietjie baie Bogtery” staan die volgende: … more →

Tags: omgee, (Soort van) filosofeer, lees!, Leen, deel

lyk

cebella wrote 9 months ago: Ek woon oorkant ‘n lykshuis – een van daai waar die lyksbesorger se gesin ook in dieself … more →

Tags: Afrikaans, geskiedenis, Nuus, dood, spook, Bleek, lyk, Lykshuis, psige

Die geheim van 'n boek20 comments

rosalindfranklin wrote 9 months ago: Meer as 200 jaar gelede was daar ‘n vrou met die naam van Emily Holloway. Sy moes geletterd ge … more →

Tags: geskiedenis

trivia1 comment

cebella wrote 10 months ago: Wat het Janis Joplin en Dolly Parton in gemeen? Beide is op 19 Januarie gebore! Janis was natuurlik … more →

Tags: Afrikaans, mooi, Musiek, Televisie, Edgar Allan Poe, janis joplin, dolly parton, Jodie Sweetin, Full House

naaldekoker5 comments

cebella wrote 10 months ago: Naaldekokers is nie net ‘n modegier op beddegoed en in tattoo’s nie. Dis blykbaar vol simboliek. Ek … more →

Tags: Afrikaans, mooi, geskiedenis, Urban Legends, kulturë


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS