Blogs about: Bybel

Featured Blog

Die opstanding dalk nie letterlik nie?

Retha wrote 9 hours ago: Nuwe Testamentikus prof. Pieter Craffert beweer dat Jesus se volgelinge anders oor liggame gedink he … more →

Tags: Dissipels, Nuwe Testament, opstanding, Vroeë Kerk

Die olifant kan praat

Retha wrote 1 week ago: Eendag, so lui die ou legende en John Godfrey Saxe se gedig, het ‘n klompie blindes aan … more →

Tags: Apologetiek, Geloof, geskiedenis, Jesus, Legende, olifant, Waarheid

die "woord", die "Bybel, en die "teks"

cobus wrote 1 week ago: Interessant hoe mense van die Bybel praat. Party kry “skrif”, of die “woord praat … more →

Tags: Bybelwetenskappe, Teologie, wereldbeeld, Eksegese, Woord van God

Van Aarde, The Shack en die risus paschalis

Ronald wrote 2 weeks ago: Ek het vanaand sopas teruggekom van die “Joint Conference” vir Teologie op Stellenbosch. … more →

Tags: boeke, Christenskap, Kerkgeskiedenis, Geloof, God, Augustinus, tertullianus

Diensbare cliché's - ook in die erediens

Ronald wrote 1 month ago: cliché: (uitspr. klie-sjee’) (-s) 1 Drukvorm vir illustrasies. 2 Afgesaagde, holruggeryde uitd … more →

Tags: Christenskap, Erediens

"Son of Man" - fliek3 comments

Ronald wrote 2 months ago: In dit wat volg, gaan ek so ‘n bietjie van die storie van “Son of Man” weggee. O, … more →

Tags: Flieks, Suid-Afrika, Evangelie, Afrika, Son of Man, Jesus, mel gibson

'n Vraag vir leraars, luisteraars, leuenaars, leuenstoelfilosowe, lusteloses, lewenslustiges, leiers en lede3 comments

Retha wrote 2 months ago: Daar is goeie en slegte nuus vir die Christendom. Eers die goeie nuus: Die belangstelling in spiritu … more →

Tags: Geloof, Idees vir Sondagskool Kleuterkerk Bybelklubs, denke, Jesus, Spiritualiteit

n Update oor die laaste paar weke1 comment

neykie wrote 2 months ago: op en af die rollercoaster ride, wat mens se gevoelens laat wipplank ry. My c.v na so baie plekke to … more →

Tags: Hartseer

Hoe glo kinders?1 comment

Retha wrote 2 months ago:   ‘n Tyd gelede het ek ‘n blog-inskrywing gemaak oor wat dit beteken om soos … more →

Tags: Apologetiek, Geloof, Kind, bewyse, gesindheid, Glo, vrae vra

Almal weet die aarde is rond29 comments

Retha wrote 3 months ago: Almal weet die aarde is rond. Ons bedoel nou bolvormig rond, nie rond en plat soos ‘n CD nie. … more →

Tags: Los Gedagtes, Apologetiek, Geloof, Waarheid, Aarde, Galileo, Colombus, geskiedenis, wetenskap

'n Lekker luukse, leergebonde medisynepilletjie7 comments

Ronald wrote 3 months ago: Ek was gister by ‘n gesprek oor hoe mens die Bybel moet lees. Snaaks genoeg, na gister se uitl … more →

Tags: armoede, bybelstudie, Materialisme...

Wat is die Bybel?1 comment

Ronald wrote 3 months ago: My broer sê nou die dag vir my dat hy vir hom ‘n boek bestel het wat die vier evangelies saam … more →

Tags: Kerkgeskiedenis, Tekskritiek, Tatianus, Nuwe Testament, bibliolatrie, Modernisme, Geloof, Evangelie, Harmonie

Waar mens vrede maak5 comments

neykie wrote 4 months ago:   As jy al baie seer gekry het, mense wat jou verraai, en onvoorsienbare dinge wat gebeur.  Jy as me … more →

Tags: Alles en nog wat

Bybelstudie oor gebed (2): God se reaksie op gebed1 comment

Berns wrote 4 months ago: So rukkie terug het ek ‘n skrywe geplaas ‘n Oorsig van Gebed in die Bybel.  Daarmee het … more →

Tags: Apologetiek, bybelstudie, gebed, Woord van God

Bybelstudie oor gebed (1): 'n Oorsig van gebed in die Bybel5 comments

Berns wrote 4 months ago: Die studie van Bybelsegebed is ‘n reuse taak met verskeie bronne al deur die jare gepubliseer. … more →

Tags: Apologetiek, bybelstudie, gebed, Woord van God

Gee ons ons daaglikse brood2 comments

Berns wrote 5 months ago: Die lees van die Bybel is vir my belangriker is enig ander Christen aktiwiteit.  Deel van die sukses … more →

Tags: Apologetiek, Christenskap, Jesus, Woord van God

Vers 'n dag - 6 Februarie 2009

neykie wrote 5 months ago: God se grootste genadegawe Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is: Al praat ek die tale van mens … more →

Oorvloed van opinies oor Geen-God-busveldtog90 comments

Retha wrote 5 months ago: Daar is tans ‘n advertensieveldtog op Britse busse met die volgende bewoording: Heelwat mense … more →

Tags: Geloof, Ateisme, attie-karate, getuienis

As die Here met jou praat.... moet jy luister

neykie wrote 5 months ago: In die afgelope twee weke het die Here met my gepraat op n manier, en gister was die praat wat deur … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “bybel”:
Technorati Del.icio.us IceRocket