Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Dagboek

Featured Blog

Waarde van mens vs. dier

vet8zuerich wrote 19 hours ago: Daar is ‘n beerpark in Bern, in die middel van die stad, op die mooi Aare rivier. Die russiese … more →

Tags: Stories

"Second time lucky"

vet8zuerich wrote 19 hours ago: So, die skade was erg genoeg – Moritz het gister weer ‘n operasie gehad. Met sy AWOL het … more →

Die kat kom weer!

vet8zuerich wrote 3 days ago: Om ‘n lang storie kort te maak – Moritz is weer daar. Die kat kom inderdaad weer. Tannie … more →

Katkinders en hulle dinge

vet8zuerich wrote 4 days ago: Nou ja, nadat Moritz so mooi begin eet het, vang ek ‘n vreeslike dom ding aan – ek gee h … more →

Mosterd se beurt

vet8zuerich wrote 1 week ago: Gisteraand toe ek by die huis kom, ruik ek iets soos dooie hond aan Mosterd. By nadere betragting is … more →

Minature babies2 comments

Paula wrote 2 weeks ago: … more →

Tags: babies, minature

Arme Moritz (se storie het 'n gelukkige einde)

vet8zuerich wrote 2 weeks ago: Arme Moritz. Moritz, die swart kat, wat eers by tannie Meyer gebly het nadat sy mense sommer net son … more →

Tags: Stories

Statistiek met humor

vet8zuerich wrote 3 weeks ago: Ons het vandag met “Biostatistik” begin. Ja, wie hou nou van statistiek? Soos iemand een … more →

Studeer vs. navorsing

vet8zuerich wrote 3 weeks ago: Ek het vanmiddag die PhD verdediging bygewoon van ‘n kollega van my in my ou groep. Dis so and … more →

My lewendige model

vet8zuerich wrote 4 weeks ago: Ek sit vanaand by die tafel en leer die spiere van die agterbeen van die hond (vleiseters) en perd, … more →

Besonderse gebeurtenisse

vet8zuerich wrote 1 month ago: Gister was ‘n interessante dag – tussen klas het ek ‘n groot spinnekop in die gang … more →

5 weke gelede...

vet8zuerich wrote 1 month ago: Ek het eers gedink vandag is die einde van vier weke sedert ek met veeartseny by Zürich begin het, m … more →

Besig om harde perdebene te kou

vet8zuerich wrote 1 month ago: Vandag gee ek toe dat veearts swot vrek hard is. Hulle sê mens moet studeer as werk sien, soos wat i … more →

William Kamkwamba

vet8zuerich wrote 1 month ago: Noudie dag op “The Daily Show“, voer Jon Stewart ‘n onderhoud met ‘n baie in … more →

Eerste toets more...

vet8zuerich wrote 1 month ago: More het ek my eerste Anatomie toets, en dit nogal mondeling. Ons groepie van vier staan more om die … more →

Gawe Prof

vet8zuerich wrote 1 month ago: Vandag was die laaste voorlesing van Selbiologie – dit gaan oor soos die naam sê oor die biolo … more →

Dooie perd

vet8zuerich wrote 1 month ago: In die ou dae het die veeartseny studente in die eerste jaar saam die mediese studente klas geloop. … more →

Numerus Clausus2 comments

vet8zuerich wrote 1 month ago: Daar het die jaar 370 mense hulself aangemeld vir die 150 universiteitsplekke (verdeel tussen Bern e … more →

Day to day life with the Van der Merwe's3 comments

Paula wrote 3 months ago: Kom loer by my nuwe blog in:  http://bloggenootvdm.blogspot.com/ Day to day life with the Van der Me … more →

Tags: Blog, new blog, Van der Merwe's


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS