Blogs about: Die Christelike Lewe

Featured Blog

ons kinders is broos - baie broos. 6 comments

attie wrote 1 week ago: Kinders kry maklik seer. Twee van my kinders is in die laaste tyd deur volwassenes seer gemaak tot o … more →

die etenstafel2 comments

attie wrote 1 week ago: ‘n Gesin rondom ‘n etenstafel is ‘n prentjie van verhoudings binne ‘n gesin. … more →

ek is op facebook

attie wrote 1 week ago: Ek is al ‘n hele rukkie op facebook maar het nog nooit regtig daaraan aandag gegee nie. Eers o … more →

van ng bersgig sal ons onthou...25 comments

attie wrote 2 weeks ago: Ek en Renate is in 1994 getroud en op daardie stadium was sy reeds die orrelis by NG Bergsig. Ek was … more →

abraham - die vader van gelowiges3 comments

attie wrote 2 weeks ago: Leonard Sweet was die eerste persoon wat my ‘n bietjie anders laat dink het oor Abraham. Die e … more →

dissipelskap

attie wrote 2 weeks ago: Om in Jesus as die Seun van God en Verlosser te glo, is om ‘n dissipel van die Here Jesus te w … more →

een van my gunsteling kunstenaars 6 comments

attie wrote 2 weeks ago: … more →

god van liefde9 comments

attie wrote 2 weeks ago: Ek lees op ‘n ander plek dat Christene ‘n boodskap verkondig dat mense in hierdie lewe k … more →

God is in die detail

attie wrote 3 weeks ago: In Johannes 2 is Jesus en sy ma en sy dissipels by ‘n huweliksonthaal. Die wyn raak op en dit … more →

generasie f(facebook) en die kerk2 comments

attie wrote 3 weeks ago: Baie word geskryf oor hoe die Internet die kerk gaan beïnvloed (volgende artikel). Voordat ons daarn … more →

jona - god bly op my spoor6 comments

attie wrote 3 weeks ago: Die boek Jona lok dikwels baie gesprek uit as gevolg van die groot vis wat vir Jona inggesluk het en … more →

god in die klein dingetjies11 comments

attie wrote 3 weeks ago: Ek glo in God. Ek glo dat God ons gemaak het om in ‘n verhouding met Hom te lewe, en dat hierd … more →

dankbaarheid2 comments

attie wrote 3 weeks ago: Ek lees Genesis 32, daardie baie bekende gedeelte oor Jakob by die Jabbok toe hy oppad is om sy broe … more →

INTUSSEN7 comments

attie wrote 3 weeks ago: Dit is ‘n baie lang tyd sedert ek ‘n koppie koffie hier by die tafel kom drink het in di … more →

HIERDIE BLOG IS GESLUIT14 comments

attie wrote 3 months ago: Jy kan my nog steeds kontak as jy graag wil. … more →

satan in die lewe van die gelowige67 comments

attie wrote 4 months ago: Verdra my asseblief op hierdie een, ek is op geen manier ‘n kenner oor die saak nie, maar ek g … more →

twyfelaars wat glo II17 comments

attie wrote 4 months ago: Twyfel is nie dieselfde as ongeloof nie. Ongeloof is om te sê God bestaan nie. Twyfel is om juis te … more →

satan in die lewe van judas. 12 comments

attie wrote 4 months ago: Satan en Judas het my aan die dink. In Lukas 22:3-6 staan: “Die satan het in Judas, wat Iskari … more →

ouer-tiener verhoudings is belangrik4 comments

attie wrote 4 months ago: Ek tel veral by tieners die gevoel op dat hulle dink dat hulle verhoudings met hulle ouers nie so be … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “die-christelike-lewe”:
Technorati Del.icio.us IceRocket