Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Dinge

Featured Blog

Fokofpolisiekar dokumentêr8 comments

kaneelsuiker wrote 3 weeks ago: Vir ‘n lekker eksamen breuk het ek gisteraand V&A Waterfront toe gery om die Fokofpolisiek … more →

Tags: Afrikaanse Musiek, fokofpolisiekar, Musiek, pioniers, post-apartheid jeug

Die boelie by die groente winkel.17 comments

kaneelsuiker wrote 1 month ago: Ons het maar soos altyd buite by die swaaie gewag, terwyl sy haar groente in die winkel uitgesoek he … more →

Tags: afsondering, boelie, Geweld

Ek wil blog :(14 comments

kaneelsuiker wrote 2 months ago: Ek dink heeltyd aan goeie stories en gedigte, maar ek neem altyd lank om iets te skryf. Op die oombl … more →

My koudbloedige maters7 comments

kaneelsuiker wrote 2 months ago: Panther Chameleon (Furcifer pardalis) Gepantserde akkedis (?) Yemen Desert Chameleon (Chamaeleo caly … more →

Tags: Panther Chameleon, Yemen Chameleon

Hearts linked4 comments

kaneelsuiker wrote 2 months ago: Ek is oor die algemeen nie ‘n fan van hartjies en sterretjies nie, maar hierdie prentjie het w … more →

Tags: Hearts

Versteekte pêrels2 comments

kaneelsuiker wrote 2 months ago: My kamermaat en sy meisie het besluit om berg te gaan klim en terug te kom voor skemer. Hulle het my … more →

Oor my onsigbare inskrywings3 comments

kaneelsuiker wrote 2 months ago: Die rede waarom ek sommige van my geskrifte met ‘n wagwoord beskerm, is omdat ek nie negatiwit … more →

Terapie in eenvoudige dinge12 comments

kaneelsuiker wrote 2 months ago: My lys van dinge met ‘n terapeutiese, kalmerende effek Slaap (8 ure ‘n dag) Sjokolade … more →

Tags: terapie, ontspan

Hubbly bubbly (waterpyp)16 comments

kaneelsuiker wrote 2 months ago: Ek haat sigarette. Dit trek in mens se hare en klere in en stink! Ek het al hard probeer om te verst … more →

Tags: hubbly bubbly, hookah, shisha, waterpyp

Uit kamermaats se gesprekke: Pieter2 comments

kaneelsuiker wrote 2 months ago: Soos dit seuns of jong manne betaam, geniet ek dit om met my kamermaats oor die grootste klomp tos t … more →

Skoonheid1 comment

kaneelsuiker wrote 2 months ago: Ek neem maar al my foto’s met ‘n 5mp cameraphone. ‘n Goeie kamera is ietwat laer o … more →

Tags: Vlinder, verganklikheid, skoonheid

My karakter skets

kaneelsuiker wrote 3 months ago: Ek is die dier wat in die skadu van my gunsteling boom,  die hele storie lê en bekyk. My vrede met d … more →

Waarom 'n blog?

kaneelsuiker wrote 3 months ago: Ek dink te veel. Ek wil hê dit moet uit. Hier gaan ek ontlaai en al my gedagtes en emosies probeer u … more →

Red my!12 comments

Pikkelik wrote 11 months ago: Om een of ander rede, gaan lê ek in almal se ‘Moderate” boksies…. Ek weet nie waar … more →

Tags: Dae en Dinge

'n Kersgeskenk vir jou!46 comments

Pikkelik wrote 11 months ago: Wat ‘n jaar!  Ek het soveel nuwe vriende gemaak.  Saam met ander gelag, gehuil, gefilosifeer e … more →

Tags: ernstig, mense

Moontlike ontnugtering!19 comments

Pikkelik wrote 11 months ago: Hierdie plaas ek vir almal wat nog altyd gewonder het oor Upington se ‘Donkie’ monument. … more →

Tags: kinders

Skip van drome!

Pikkelik wrote 1 year ago:   Elke jaar gaan kersfees gepaard met baie besluite. Waar gaan ons wees, wat gaan ons eet en wie gaa … more →

Tags: ernstig, mense, Godsdienstig

Lieflike lelik15 comments

Pikkelik wrote 1 year ago: Ok, almal weet nou-al dat ons vanaf Amsterdam na Upington getrek het.  Not easy, Not nice, Not anyth … more →

Tags: Upington

Ek?... 'n Piesang...27 comments

Pikkelik wrote 1 year ago: Nou goed, ek het nog altyd gedink ek is ‘n piesang, maar aarde toggie….    Daar is natuu … more →

Tags: mense, Humoristies


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS