Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Donker

Featured Blog

Bang vir my Land

boends wrote 4 days ago: Deesdae boer ek by YouTube.  Ek het op hierdie liedjie van Karen Wessels afgekom.  Nog nooit gehoor … more →

Tags: Suid-Afrika

Waar de hel is Biegblok??

boends wrote 3 months ago: 23 Julie 2008 Ek is nou op my perdjie.  Biegblok is ge-delete. Vir ‘n hele rukkie het Biegblok my va … more →

Tags: Blogging

Groet-tyd

boends wrote 3 months ago: 18 Julie 2008 More, more! Ek is nog nie amptelik op my blog-pos nie; kon net nie help om vinnig in t … more →

Tags: Angola, Liefde

Wurms

boends wrote 3 months ago: 25 Junie 2008 Dit help nie ek gee voor die lewe gaan net aan na laasweek se inbraak nie.  Dis ook ge … more →

Tags: Suid-Afrika

As vrese waar word

boends wrote 3 months ago: 18 Junie 2008 Gisteraand was weer een van daai aande waar ek net nie tot rus kon kom nie.  Ook maar … more →

Tags: Suid-Afrika

Brullend

boends wrote 3 months ago: 2 Junie 2008 Ek gaan nou dalk die rede wees hoekom my man summier gefire gaan word. Op die oomblik g … more →

Tags: Angola, gatvol

Deurmekaar

boends wrote 3 months ago: 30 Mei 2008 Ek moet erken, met die xenofobiese geweld wat uitgebreek het, het ek vir ‘n wyle welkom … more →

Tags: Suid-Afrika

Koue Rillings

boends wrote 3 months ago: 26 Mei 2008 Gisteraand, nadat die klein Diktator droomland toe is, sit ek oudergewoonte en speel op … more →

Tags: Suid-Afrika, Misdaad

Kan dit waar wees?

boends wrote 3 months ago: 9 Mei 2008 Dinsdag het een van my man se kollegas teruggekeer van sy vakansie in Suid Afrika.  Die g … more →

Tags: Uncategorized

Krummels

boends wrote 3 months ago: 9 April 2008 Hy het in Spar by die speserye en pastas by my kom staan. ‘n Jong seun, miskien twintig … more →

Tags: Suid-Afrika, Kos

Koebaai, Tom

boends wrote 3 months ago: 29 Maart 2008 Vandag is Tom terug Suid Afrika toe. Vir goed.  Sy kontrak het einde Maart klaargemaak … more →

Tags: Angola

Please help. No food. One hungry child.

boends wrote 3 months ago: 5 Mar 2008 07:25 Ek word nie deur my kop regeer nie, maar deur my hart.  Ek besef volkome dis verkee … more →

Tags: Angola

18 LV BE WARNED!

boends wrote 3 months ago: Ek is so kwaad en gefrustreerd soos ek in ‘n lang tyd nie was nie. Gewoonlik sit ek ‘n goeierige voe … more →

Tags: Angola

Boef of Slagoffer?

boends wrote 3 months ago: Jan 17, 2008 10:18 PM Ek lees in vandag se Beeld van Johan Nel (18) wat in Noordwes in die Skielik-p … more →

Tags: Suid-Afrika

spook

cebella wrote 5 months ago: Ek is nie iemand wat werklik in poltergeist-goed of spoke glo nie, maar tog raak ek vrek bang vir di … more →

Tags: Afrikaans, Huis, Paranormal, Televisie, 7de laan, sewende, spook

Donkerbruin voetspore1 comment

Cobie wrote 1 year ago: Vandag het ek nie krag vir hierdie plek nie. Waaragtig nie krag nie! Ek wil in my kar klim, gaan sko … more →

Tags: Uncategorized

Net skape het 'n skaapwagter nodig1 comment

jah79 wrote 1 year ago: Interessante gebeure wat onlangs in Suid-Afrika afgespeel het oor die feit dat iemand iets oor Satan … more →

Tags: Die Stem, skape, satanisme, Rapport, 666, AWB, Olie, Bloed, Katarsis

hey, ons is nog hier!1 comment

oordose wrote 1 year ago: ek onthou destyds met die oorgang van 1994 (toe al die witmense begin bunkers bou en opstock het op … more →

Tags: hettieplekkie, elektrisiteit, Eskom, Krąg, ligte


Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS