Gister was om een of ander rede weer baie moeilik. Een van daai dae wat mens jou vasstaar teen alles wat jy verloor het. Soveel verliese. Soveel hartseer. Soms is dit verbasende goed wat jou die meest… more →
Windpompe & VygiesTwilight wrote 1 year ago: Gister was om een of ander rede weer baie moeilik. Een van daai dae wat mens jou vasstaar teen alles … more →
Twilight wrote 1 year ago: Dankie liewe mense vir die inloer en besorgdheid. Ek het vanmore die kommentaar gelees met ‘n groot … more →
Twilight wrote 1 year ago: Magnus word die naweek gedoop. En regtig, ek is niks lus vir die hele gedoente nie. Dirk se pa het a … more →
Twilight wrote 1 year ago: Ek was nie van plan om vandag ‘n inskrywing te skryf nie. Maar gister en vandag het ek twee uiteenlo … more →
Twilight wrote 1 year ago: Vanoggend het almal in ons huis met die verkeerde voet uit die bed uit opgestaan. Magnus het huilend … more →
Twilight wrote 1 year ago: Christy Everett hou van beweeg. Sy speel yshokkie, sokker en sy grawe graag in die grond. Wanneer di … more →
Twilight wrote 1 year ago: Dave Hingsburger leef en werk in die veld van gestremdheid. Hy bly in Canada en word beskou as ‘n ak … more →
Twilight wrote 1 year ago: Beth van Not that you asked het ‘n ongelooflike pos geskryf oor die mens se overmoë om iets te … more →
Twilight wrote 1 year ago: Ons twee selfone se laaiers het albei die gees gegee. Net net buite die waarborgperiode. En so sit o … more →
Twilight wrote 1 year ago: Magnus was gister sewe maande oud. Hy is ‘n vrolike, vriendelike knaap en so maklik as wat enige bab … more →
Twilight wrote 1 year ago: Aan almal wat ‘n boodskap gelos het by my vorige inskrywing. Zee, ek is bly saam met jou oor k … more →
Twilight wrote 1 year ago: ‘n Man het sopas die gedagtenis van my kind vermoor met sy woorde. Ons het voorheen saamgewerk en hy … more →
Twilight wrote 1 year ago: Dis opvallend dat die man wat doodgemartel is ‘n intellektuele gebrek gehad het. Wat is dit aa … more →
Twilight wrote 1 year ago: ‘n Paar jaar gelede het ek vir ‘n organisasie gewerk wat deur ‘n briljante vrou be … more →
Twilight wrote 2 years ago: Vandag is ek te lui vir dink. Maar my gevoelens gaan draai so half by ‘n effense depressie. Ek het t … more →
Twilight wrote 2 years ago: Marco is regtig nie lekker nie. Hy het ‘n sinusontsteking en het verander van ‘n redelike gelukkige, … more →
Twilight wrote 2 years ago: Ek het ‘n goeie man vir wie ek elke dag sommer ‘n hele hoop liewer raak. En dis vir my bitter swaar … more →
Twilight wrote 2 years ago: Geen spyt. Geen verwyte. Net dankbaarheid vir ‘n wonderlike seuntjie wat vandag twee sou gewee … more →