Blogs about: Elke Dag Klets En Moan

Featured Blog

Lekkerrrrrrr ... dis naweek!!

koeksuster wrote 1 year ago: Ek sien al die hele week uit na hierdie naweek, nie omdat iets earth shattering gaan gebeur nie, maa … more →

Ek probeer Da Mario.....4 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Ek is afgeransel en beskou myself as “in die bek geruk” oor ek nie blog nie.  So hier is … more →

Goeie Maandag More...6 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Dis vir die eerste keer in baie maande lekker om in die oggend op te staan en werk toe te kom… … more →

Verf is my leeeeeewe!!!!5 comments

koeksuster wrote 1 year ago:  Dis so mooi!    Daar neem ek toe Vrydag n groot besluit … Ons stop die worsies – dadeli … more →

Goeie nuus5 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Ek het wonderlike nuus vanoggend. Ek was gisteraand (6.30 tot 8uur) vir my laaste onderhoud vir die … more →

Nice goed gebeur!!3 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Dankie Anja vir jou hulp met my Spam gister. Dankie Wosonkies en al die pelle vir julle ondersteunin … more →

Steve Hofmeyr...5 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Ek wonder hoeveel mense op daai blog staan agter die deur en is maar te Goddank bly hulle kry Steve … more →

Tags: Uncategorized

Dachshund Drama - deel 24 comments

koeksuster wrote 1 year ago: More almal – Geseende en wel verdiende naweek aan ieder en elk! Ek is opreg dankbaar om te kan … more →

Siekte...7 comments

koeksuster wrote 1 year ago:   Die worshond is siek.  Soos in baie siek. Almal wat al worshonde gehad het, en hier verwys ek vera … more →

Hiezek wee...1 comment

koeksuster wrote 1 year ago: Ai, dis so lekker om terug te wees op die lug (moenie lees werk nie)! Goed, dis tyd om te spill neem … more →

Groen is nie my kleur nie...3 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Anja en Batman – ek is jammer!! Ek het tot my skok agter gekom dat groen nie my kleur is nie!! … more →

Goeie more maaikies...3 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Uiteindelik het die lig aan die einde van die tonnel homself toe bekend gemaak… Dit is nie n t … more →

Enrich your world...1 comment

koeksuster wrote 1 year ago:    You are here in order to enable the world to live more amply, with greater vision, with a fine s … more →

In my hele lewe.....!!!8 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Nou ja, aangesien ek so aangaan en aangaan oor die stories – hier is my hele lewe (op die oomblik) i … more →

Maandag - alweer...10 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Ek is mal oor Maandae, oor die algemeen.  Dit gee n my geleentheid om te herstel van die naweek … more →

Matriek Eksamens ...... Eeeeeek!!!7 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Goeie more allie vrinne! My senuwees is klaar, ek het laasnag omtrent niks geslaap nie en nou betaal … more →

www.SARSefiling... Insanity!!4 comments

koeksuster wrote 1 year ago: In my hele lewe is ek nog nooit so om die bos gelei nie!! Hier sit ek met my hele bondeltjie pampier … more →

Die "Official Arrival"...6 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Goeie Maandag-more aan een en almal.  Ek hoop julle week het vlerke en dat myne vir n verandering n … more →

My baba...5 comments

koeksuster wrote 1 year ago: Ek het vir lang gewonder oor die lewensvatbaarheid van nog n blog.  Ek kom soms nie eers by die een … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “elke-dag-klets-en-moan”:
Technorati Del.icio.us IceRocket