Lorna wrote 7 months ago: Nadia word volgende week 24 jaar oud. Vandat ek 10 jaar oud was, was ek maar net te dankbaar as my … more →
Lorna wrote 7 months ago: Nadia en Anton het laat weet dat hulle verplig voel om Sondagmiddag by ons te kom eet. Dit moet … more →
Lorna wrote 7 months ago: Ek kon my oë nie glo toe ek vanmiddag Pieter Nortje in die gim gewaar nie. Ek het gedink die luis s … more →
Lorna wrote 7 months ago: Jammer vir die lang afwesigheid. Daar was net te veel dinge gewees wat my aandag geverg het. Sal h … more →
Lorna wrote 10 months ago: Michelle het op die stoep by my aangesluit. Haar houding was versigtig en opsommend, ek het sommer … more →
Lorna wrote 10 months ago: Michelle Brink gaan my in ‘n vroeë graf instuur. Voor dit gaan sy my aan drank en hoërskoolse … more →
Lorna wrote 11 months ago: Michelle is deesdae in ‘n bui, een wat ek hoop nie gou uitgeput word nie. Buierigheid loop st … more →
Lorna wrote 11 months ago: Daar het ‘n see vol water geloop vandat ek laas hier was. Dit is sommer om mee te begin twee … more →
Lorna wrote 1 year ago: Michelle het my blatant geignoreer toe ek langs haar stop en net aan gestryk. My humeur was weer bi … more →
Lorna wrote 1 year ago: My senuwees is op breekpunt. Nadia en Anton is noual langer as ‘n week by die huis en ek kan … more →
Lorna wrote 1 year ago: Michelle is terug in die huis, maar dit het glad nie so maklik gegaan soos dit klink nie. Sy was ne … more →
Lorna wrote 1 year ago: Ek het laas met Michelle gepraat op die dag wat my ma se lyk gekry is. Ek is woedend. Ek vrees vir h … more →
Lorna wrote 1 year ago: ***Verskoon die lang onderbreking, ek het net nie tyd gehad om te tik nie. Sal opmaak.*** Nadia sr … more →
Lorna wrote 1 year ago: My ma is vermoor. Koelbloedig geskiet. Sy is weg. Ek gaan haar nooit weer sien nie. Nooit weer m … more →
Lorna wrote 1 year ago: My gemoedstand vandag is net so grys soos die weer. Brian is die naweek hier en hy en Michelle bepr … more →
Lorna wrote 1 year ago: Van die vorige episode Ingrid het ‘n paar oomblikke na Michelle se rug gedraai voordat sy haar … more →
Lorna wrote 1 year ago: Alleluia, Ingrid is terug. Party dae weet ek nie wat ek sonder haar sou doen nie. Ek moes ook … more →
Lorna wrote 1 year ago: Dit is finaal. Nadia senior is seniel. Soos ‘n kind homself kan emansipeer om ‘n groot … more →
Lorna wrote 1 year ago: ‘n Plig wat ek myself as moeder opgelê het, is om een ete per dag met die kinders in die huis … more →