Hierdie is die storie van die ‘underdog” … en met so ‘n bietjie hulp, kan dit ‘n fairytale ending hê … Dellie My vriendin wat saam met my werk het op ‘n buur… more →
Dellie se DingeDellie wrote 1 month ago: Hierdie is die storie van die ‘underdog” … en met so ‘n bietjie hulp, kan d … more →
Dellie wrote 3 months ago: Eerste goed eerste – baie geluk weereens aan Demoerin wat vir die tweede keer die wenner is va … more →
Dellie wrote 3 months ago: Die skuim het julle lekker op ‘n dwaalspoor gehad né? En Chops … dit was duidelik wat op … more →
Dellie wrote 3 months ago: Goeie more maaikies! Lieflike Vrydag in die Vrystaat – sonnetjie skyn, wind is stil, nie te ko … more →
Dellie wrote 3 months ago: My enigste breinsel is helemal gevries vanmore – ek kan sowaar nie aan ‘n opskrif vir di … more →
Dellie wrote 3 months ago: En daar verloor die Bulle toe teen die Sharks … ai tog, my harkie was seer! Gelukkig het die B … more →
Dellie wrote 4 months ago: Pomelo Zebra mis Papaja Bromvoël Vlakvark Neushoringvoël Nou ja toe, daar het julle dit! Dankie Shar … more →
Dellie wrote 4 months ago: More maaikies! Die yskoud, ma dis Vrydag! Whoo-hoo! Vir die wat nou nog nie hierdie song gehoor het … more →
Dellie wrote 4 months ago: Vergroot: Onvergroot: Ek post sommer vandag ook ene met die komplimente van Sharpie. Selfs ek weet n … more →
Dellie wrote 4 months ago: Vandag s’n is ietsie van Betsie … ek mis haar en het toe darem op nog een van haar foto … more →
Dellie wrote 4 months ago: Vrydag se foto was die saamgestle oog van ‘n naaldekoker. Die kussingkies onder ‘n kat s … more →
Dellie wrote 4 months ago: Julle ogies is nou al mooi ingestel om detail raak te sien, ne! Die ene was maklik om te raai vir al … more →
Dellie wrote 4 months ago: Vergroot: Onvergroot: Geniet die rugby, bly warm, ry veilig en onthou om daai spesiale mens in jou l … more →
Dellie wrote 4 months ago: Ek dink iemand het my in die nag uit die huis gesleep en ‘n paar keer oor my gery met ‘n … more →
Dellie wrote 4 months ago: Vergroot: Onvergroot: En ja, daar staan ene agter die kombuis deur – en daar hang ene teen die … more →
Dellie wrote 4 months ago: Ek dink van nou af gaan ek die punte net op Woensdae post – dit gee my kans om alles op datum … more →
Dellie wrote 4 months ago: Vergroot: Onvergroot: Vergroot: Onvergroot: Vergewe my asseblief – die scoreboard skitter nog … more →
Dellie wrote 4 months ago: Hier is ‘n bonus enetjie vir Maandag – net om so bietjie kleur in die dag te sit … … more →
Dellie wrote 4 months ago: Dis Maandag. Ek hoef seker nie meer as dit te sê nie. Besig soos ‘n busstop by my. Dit voel as … more →