As jy geweet het engel sou jy my gese het? of sal jy stilbly en kyk, stil, aanhou kyk vir my met al my foute die ou gewone seer en die nuwes wat laag op laag pak op my? sou jy kon raai? As ek wegraak … more →
semisoetsemisoet wrote 1 month ago: As jy geweet het engel sou jy my gese het? of sal jy stilbly en kyk, stil, aanhou kyk vir my met al … more →
semisoet wrote 1 month ago: My hart behoort aan jou my lief my hart is nou te ver jy beter gou-gou terug kom want ek mis jou no … more →
semisoet wrote 1 month ago: hello jy jy moet lekker verjaar nog ‘n jaar is verby nog ‘n vriend is vermy nog ‘n … more →
Zee wrote 2 months ago: Vandag is my meisiekind 22…… Verjaarsdag Nog ‘n jaar, skitter Die blouoog pop se teenw … more →
semisoet wrote 2 months ago: Braai ons in die reen en slaap ons in die dag le en vrot op die lieflike dag le en dink, wat moet on … more →
semisoet wrote 2 months ago: volla,volkswagen beatle,punch bakkie so baie name so baie kleure party oud en opgery ander blink en … more →
semisoet wrote 2 months ago: Ek het nie geweet die winter blare versier die aarde nie ek het nie die kombers oranje laat kraak on … more →
semisoet wrote 2 months ago: nooit sal jy weet wat ek van jou moes droom nie. Om vas te klou my kussing kneus want jy was net te … more →
semisoet wrote 3 months ago: my kop is vol my kop is leeg my hart is leeg. vrek. my glasie is ook leeg my voete is vol van die ve … more →
semisoet wrote 6 months ago: Fok hou net op. Die lug proe gif jou oe gil op my asb hou op ek kan tog nie regkom as jou woorde my … more →
semisoet wrote 6 months ago: hierdie jaar is die persente min maar dis krismis ook vir ons gesin lekker kos en kuier saam dis pre … more →
semisoet wrote 7 months ago: se my hoe jy voel? eers is dit moeilik om te weet wat hy bedoel. Hoe voel jy? Wat voel jy? Hoe voel … more →
semisoet wrote 8 months ago: Krraakvars Fresh meat ariving excited in Prospect Street Good Prospects drome in plek onbekende gesi … more →
semisoet wrote 8 months ago: jy is ver van my daar ver, waar die son so lekker skyn jy het sonder ‘n soen net sommer so ver … more →
Louw de Twak wrote 8 months ago: O’ gonna ek hoop dis die einde van die kerk Ek kan nie meer sit nie, my maag wil werk Die dom … more →
semisoet wrote 8 months ago: By die Bp garage koop jy vir my tnt (want shell het nie die lekker soort gehad nie) en gaan kyk ons … more →
semisoet wrote 8 months ago: Haar ogies gluur my aan soos sy reg maak om te gaan vannaand is careoke aand tot laat en sy gaan ons … more →
semisoet wrote 8 months ago: Jy is sommer net my engel wat rond vlieg in my hart wat sweef in my gedagtes oorkom al my verwagting … more →