Blogs about: Gedigte

Featured Blog

die seer wat nie wil sneuwel...11 comments

boerinballingskap wrote 1 week ago: Nog ‘n aangrypende en kontensieuse gedig uit die pen van my goeie vriend, Johan. Die tema van … more →

Tags: Hoendervleis-woorde, Afrikaans, Johan Horn

bonhoeffer2 comments

Cara Meintjes wrote 2 weeks ago: My Hollandse ouma Hanneke stuur nou die dag vir my hierdie stukkie, wat gelees is by die begrafnis v … more →

Tags: Life, the Universe and Everything, bonhoeffer, Liefde

Wat maak 'n goeie gedig goed?4 comments

mnr.muller wrote 3 weeks ago: Hoe meer ek met pantoene en cinquiane rondspeel, hoe meer wonder ek of digkuns ‘n ambag is wat … more →

Tags: Klasgee, Woordkuns, digkuns, kreatiewe skryf, kreatiewe skryfonderrig, Poésie

Sukkel met sewe see cinquians7 comments

mnr.muller wrote 3 weeks ago: Die digkuns is, volgens my, nie so gehul in die mistiek as wat ons dikwels dink dit is nie.  Almal k … more →

Tags: Woordkuns, cinquian, digvorme, kreatiewe skryf

Lydingstyd

Christo wrote 1 month ago: Lydingstyd! Here, dis lydingstyd, dis swaar tyd ons voete sleep deur die modder van moedeloosheid en … more →

Tags: Lewe

Sirkelgang

Christo wrote 1 month ago: Sirkelgang Ek wil so graag begryp So graag erken, aanskou Gedagtes onvolwasse ryp tonele geleidelik … more →

Vervoer na jou.

Melanie du Toit wrote 1 month ago:   Ek vergeet soms van my bestaan en dan raak ek weg in die vreemde gevoel van alleen wees.   Net vi … more →

Tags: Lewe

'n Afspraak met Rod McKuen4 comments

mykopop wrote 1 month ago: 16 Mei 2009, Nelson Mandela Teater, Johannesburg Die teater word verdonker. Die pianis begin speel, … more →

Tags: Musiek

Trane oor my wange6 comments

Paula wrote 1 month ago: Trane oor my wange sypel deur my seer hart deur eensaamheid, alleen my menswees apart Trane oor my … more →

Tags: Dagboek, Depressie

Noudat Pryse Gedeel Word9 comments

mykopop wrote 1 month ago: Soos almal seker teen die tyd weet: Die Eugène Marais-prys word hierdie jaar gedeel deur Ronelda S. … more →

Tags: Afrikaans, Digbundel, Foto

Opnuut bly11 comments

kyker wrote 2 months ago:   As die onthou van ‘n gestorwe somer se lag en vreugdeslig jou aftrek in die leegheid van ‘n koue … more →

Bevordering van ons S.A. Skrywers & Digters

Maree wrote 2 months ago: BEVORDERING VAN ONS SUID-AFRIKAANSE SKRYWERS & DIGTERS Ons wil ook graag instrumenteel wees in … more →

Tags: Afrikaans, Skrywers en Digters, digters, oorvloed, skrywers

Loftus Marais: Uber-Amazing!!3 comments

Melanie du Toit wrote 2 months ago:                                Ek is absoluut gaande oor Loftus Marais, nie net het die man ‘n … more →

Tags: digters, Komentaar

Gevreet, Geraas.2 comments

Melanie du Toit wrote 2 months ago: Jis, maar die mense hier kan raas. Vrek, kan hulle bietjie kalmer? Geskree, geproes, gehoes, gespoe … more →

Tags: Bietjie persoonlik

Oom Djoemie!

mykopop wrote 3 months ago: Daar’s ‘n groot kandidaat, ons Oom Djoemie wat nie mooi op sy onskuld kan roem’ie … more →

Tags: Afrikaans, Politiek, Limeriek

Camera Obscura

mykopop wrote 3 months ago: Deur Johan Myburg Deur dun kabels, dunner draad - uit die bloute – kry ek seine van buite, per … more →

Tags: Afrikaans, Politiek

Rooiwyn12 comments

kyker wrote 3 months ago:     in die newels van die roosrooi dieptes in elke glas swerf daar ‘n naamlose skim tussen di … more →

ode to anne2 comments

Cara Meintjes wrote 3 months ago: ‘n Maand gelede het ek saam met ‘n spul Amerikaners om ‘n kampvuur gesit en jam in die S … more →

Tags: Life, the Universe and Everything, Liefde, sederberge, Musiek

Ek onthou nóg...2 comments

Dellie wrote 4 months ago: Met die onthou possie van gister, het hierdie gedig gisteraand by my gespook. Ons het dit een jaar o … more →

Tags: sommer net, onthou, spookstories


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “gedigte”:
Technorati Del.icio.us IceRocket