Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Geld

Featured Blog

Geldvreters8 comments

Zee wrote 1 week ago: Daar was R100 in jou beursie … nou is daar net R10. Dis nie jou verbeelding nie: motte wat jou geld … more →

Tags: sommer net, begroting

Ons "tjoklit"-voucher-wenner6 comments

boervrou wrote 1 month ago: Baie dankie almal vir die saam-speel. Ek het baie gelag vir julle waaghalsige en ongewone vrae … more →

Tags: (On)gewoon, Snaaks, vrydag, Wenner, woolies voucher

Pap en wors17 comments

boervrou wrote 1 month ago: So op die klein Saterdag vir julle ‘n ietsie om uit te sien na die naweek! Baie skerp idee, so … more →

Tags: (On)gewoon, Snaaks, spaar

Geld ... en predikante (aldus Adam Small)

Ronald wrote 1 month ago: Die digter Adam Small vat dit goed saam in sy gedig, so ek hoef nie veel daaroor uit te brei nie: Do … more →

Tags: armoede, NG kerk, Suid-Afrika

Bid-or-buy: Huweliks-aanbod teen R400 000+16 comments

boervrou wrote 2 months ago: Ek het al ongewone dinge gesien, nie vreeslike dinge  nie, maar ek dink die een vat die koek (kroek) … more →

Tags: Mans, (On)gewoon, huwelik, kontrak

Loslitdag: Het jy jou outfit aan?10 comments

boervrou wrote 2 months ago:   Het jy jou geldjie gegee? Het jy nie? Ek is eerlik, ek het nie, en sorry as iemand kwaad is oor ek … more →

Tags: vrydag, loslitdag

Man verneuk vrou 43 keer en koop vir haar £300 000 se juwele13 comments

boervrou wrote 3 months ago: “The secret of a long marriage was simple for Robert and Elizabeth Charlton. Every time he che … more →

Tags: Mans, Seks, Vrouens, juwele, man verneuk, verneuk

Sing-skree die tragedie van my lewe3 comments

Ronald wrote 3 months ago: Hierdie post moet ek begin met die belydenis dat ek my droomjob het. Loshande. Daar kort nog hier en … more →

Tags: Grieks, teodisee, indiana jones

Crocs-fabriek gaan moontlik toe maak!20 comments

boervrou wrote 4 months ago:         Die Crocs-fabriek is n die moeilikheid. Hulle het in 2007 ‘n wins gemaak van $168.2mil … more →

2007-11-12 'n Gedagte Pantoffels

moukissie wrote 4 months ago: Dis weer troukoors in die kontrei en behalwe vir die gewone gang van seremonies wat ek vir ʼn ekstra … more →

Tags: Gedagtes, muis, tand, onmisbaar, onvermydelik, troukoors, Pantoffel, tollie, knoophakers

Forbes lys: Angie bo Oprah5 comments

boervrou wrote 5 months ago: Die Forbes Celebrity lys is uit. Angie is in die eerste plek bo Oprah. Oprah is die afgelope 2 jaar … more →

Tags: forbes lys, Angelina Jolie

Veiling: Laaste klere wat Marilyn gedra het en Elvis se pillehouer

boervrou wrote 6 months ago: Baasvanieplaas sê, mens sê nie “veiling” vir ‘n “auction” nie, want di … more →

Tags: (On)gewoon, Marilyn, Elvis, veiling, klere, Pille, Ou goed

$200 Miljoen vir 2% van Facebook1 comment

boervrou wrote 6 months ago: Is daar iets wat jy baie graag wil hê, en waarvoor jy baie geld sal betaal?  Hoop net nie jy is so u … more →

Tags: aandele, facebook, Dollars

verkoop jou goed - wanneer is genoeg genoeg?5 comments

cobus wrote 6 months ago: Ons praat nie maklik oor geld in die kerk nie. As die dominee oor geld preek sê ons maklik dat dit n … more →

Tags: Preke, pinkster2009

Making Money - Terry Pratchett. 'n Suid-Afrikaanse perspektief.

Ronald wrote 7 months ago: Terry Pratchett is geniaal, ‘n ware satiriese fantasieverhaal-maestro. Ek het onlangs sy Makin … more →

Tags: armoede, Flieks, Suid-Afrika, boeke, Afrika

'n Ryk man het nooit genoeg geld5 comments

Berns wrote 9 months ago: In die nuus die afgelope maand of so is twee van die grootste beleggingsbedrog sake in die geskieden … more →

Tags: Huidige gebeurtenisse, Allan Stanford, beleggings, bernard madoff, gedrog, Harry Markopolos

Verkryging van donasies aan die gemeente

benvd wrote 10 months ago: ‘n Baie nuttige artikel op Alban Institute se webblad met die titel Grants as a Source of Fund … more →

Tags: Kerkfinansies, befondsing, donasies, gemeentefinansies, rentmeesterskap

Jesus eerste

jakie wrote 1 year ago: Tydens hierdie naweek het prioriteite weer meer in plek geval. Dit is so maklik om vasgevang te raak … more →

Tags: Geloof, Add new tag, Jesus, medemens

Penny wise and pound foolish1 comment

Ronald wrote 1 year ago: Ek moes eens op ‘n tyd vir my tante ‘n 2l melk by Checkers gaan optel wat sy per ongeluk … more →

Tags: Teologie, Godsdiens, Etiek, sending


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS