Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Goedkoop

Featured Blog

Bets se tjoklitkoek

Dellie wrote 1 month ago: Droeë goed 750ml koekmeel (3 koppies) 20ml bakpoeier (4 teelepels) 500ml suiker (2 koppies) 5ml koek … more →

Tags: Ekonomies, Kinders hou van, Koek, maklik, Nagereg

Karringmelk beskuit

Dellie wrote 3 months ago: Maak nie saak of jy glad nie kan bak nie, hierdie resep kan nie flop nie. Bestanddele: 3 x 500g brui … more →

Tags: Beskuit, Kinders hou van, maklik

Maklike hoender gereg

Dellie wrote 4 months ago: Kook 1 x hoender met 2 hoenderaftreksel blokkies 2.5 ml naeiltjies (1/2 t) 2.5 ml tiemie 2.5 ml sout … more →

Tags: Een-bak-geregte, Ekonomies, hoender, Kinders hou van, maklik, vinnig

Spinasie tert

Dellie wrote 4 months ago: Hierdie gereg is nie net heelik vir n laat ontbyt nie – saam met n bak slaai ook n lekker ligt … more →

Tags: Een-bak-geregte, Groente, tert, vinnig, Vullend

Poor Man's Pudding

Dellie wrote 4 months ago: POOR MAN’S PUDDING This is so so so quickly, easy and affordable – even bachelors can master this on … more →

Tags: Kinders hou van, maklik, Nagereg, vinnig

Marmite Balletjies3 comments

Dellie wrote 10 months ago: Chantel se Marmite / Bovril balletjies 1 koppie koekmeel 1 koppie gerasperde kaas knippie sout knipp … more →

Tags: maklik, Nagereg, Poffertjies, Snacks

Pampoen Poffertjies2 comments

Dellie wrote 10 months ago: Pampoen Poffertjies 350 g geskilde, gaar botterskorsies 3 eiers 30 g suiker 100 g bruismeel 5 ml bak … more →

Tags: maklik, pampoen, Poffertjies

Aarbei Jogurt Tert2 comments

Dellie wrote 10 months ago: Die volgende 3 reseppies kom van Botter af. Waar is julle ander s’n? Eet julle dan nie? Stuur … more →

Tags: aarbeie, jellie, Nagereg, tert, Yskas tert

Pannekoek1 comment

Dellie wrote 10 months ago: Dit reën nogsteeds, OK? En natuurlik moet pannekoek ook op die lysie wees. Hierdie is die enigste en … more →

Tags: Maalvleis, Nagereg, Tips, pannekoek, Fillings

Sop vir reëndae

Dellie wrote 10 months ago: Dit reën al van gistermiddag af by ons. Net sulke kort, droeë stukkies tussen in. En as dit reën, so … more →

Tags: Beesvleis, Een-bak-geregte, skaap, Sop, VARK

Stovies5 comments

Dellie wrote 10 months ago: Hierdie is ‘n tradisionele Skotse gereg. Dis seker nie vreeslik gesond nie, maar ideal vir wan … more →

Tags: Een-bak-geregte, Bully Beef

Rys Skottel

Dellie wrote 10 months ago: Ek weet nie van julle nie, maar die eggo’s begin al weerklink in my koskaste. Gaan altyd so aa … more →

Tags: Een-bak-geregte, rys, Bully Beef


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS