Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Hartseer

Featured Blog

Trauma en waansin ná die moord3 comments

mnr.muller wrote 2 months ago: Eergisteroggend het sy naakte lyk in die water gedobber.  Popeye the sailor man. In troebel water.  … more →

Tags: Lewendood, dood, Goldilocks, Moord, moordenaar, Popeye, skuld, sterfte, trauma

Bierpens stort 'n traan - Steve en Seuns5 comments

bierpens wrote 4 months ago: Nou voor julle my kruisig en sê Steve het dit oor homself gebring … ek weet dit … Ek is … more →

Tags: Afrikaans, steve hofmeyr, Families

Die hartseer-ste ding...

boervrou wrote 5 months ago:                       Ek het dit gisteraand op die internet raakgeloop op ‘n site waar mense h … more →

Tags: Vrouens, Kind, 'n ma, 'n kind

As "Feelings" soos n boom groei

neykie wrote 7 months ago: Van kleins af leer jy praat, trotse mammas en pappas wat spog hoe baba sy eerste woord ge-uiter het, … more →

Moeder alleen ...8 comments

Paula wrote 7 months ago: My hart gaan vanaand uit na daardie moeder wat haar 4 dogtertjies verloor het … afgestaan het … more →

Tags: Dagboek, dood, Verlies

Ek is alleen3 comments

neykie wrote 8 months ago: Baie dinge pla my die af gelope tyd. En nou die aand het ek begin skryf sommer aan alles, dit lyk al … more →

Tags: Gedagtes

n Update oor die laaste paar weke1 comment

neykie wrote 8 months ago: op en af die rollercoaster ride, wat mens se gevoelens laat wipplank ry. My c.v na so baie plekke to … more →

Tags: Bybel

Mom, dad and sis.... (My storie 10 )26 comments

Zee wrote 10 months ago: Vandag het ek en my man vir die eerste keer die jaar vir seun gaan kuier in die tronk. Ek het die la … more →

Tags: Dwelms / Drugs, Geloof, Faith, drugs, dagga, Marijuana, Dwelms, joints, Cannabis

Ek het seer ...

Paula wrote 11 months ago: Ek het seer ...   Ek het ‘n seer loodswaar in my hart ek het ‘n seer kan nie ontvlug ek het ‘n seer … more →

Tags: ~ße$er~, pyn, vasgevang

Kruispad... watter kant toe nou?3 comments

neykie wrote 11 months ago: Hoe gemaak as jy by die sogenaamde kruispad uit kom en jy staan en wonder watter kant toe nou?  Watt … more →

Tags: Gedagtes

What did I do?

Paula wrote 1 year ago: What did I ever do to deserve this treatment from you? I gave myself to be yours for me, it was an u … more →

Tags: loneliness, Pain, Sorrow

Vergewe....Vergifnis1 comment

neykie wrote 1 year ago: Dit wat julle reggekry het,  Bravo Dankie Heer dat ek deur alles nog kan opstaan en U wonders aansko … more →

Tags: Lewe

Iets om oor te dink2 comments

neykie wrote 1 year ago: Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos … more →

Tags: Lewe

Gebroke hart ... 1 comment

Paula wrote 1 year ago: Lees hier oor my seun se seer … … more →

Tags: Dagboek, seuns, Jan-Hendrik

Soos alle goeie dinge moet ons die slegte tye ook beleef en deur werk3 comments

neykie wrote 1 year ago:   Ek is besig om te val, en so erg dat ek dink ek sal nie weer kan opstaan nie. Mense om my verval i … more →

Tags: Lewe

'n stukkend hart vat langer om te genees,veral as iemand heeltyd met die mes gereed staan om weer toe te sak.7 comments

neykie wrote 1 year ago: my hart is net ‘n spier wat klop hier in my willose liggaam ek wou jou vas hou en se dis oky w … more →

Tags: Alles en nog wat, Lewe

Jy sal jou dag kry, weet dit net6 comments

neykie wrote 1 year ago: Vandag het net nie lekker begin nie, kon gisteraand niks slaap nie. En moet die werkers se pay uitwe … more →

Tags: Lewe

Kan net nooit gister uitlos nie.3 comments

neykie wrote 1 year ago: jy weet nooit hoe mense se koppe werk dit laat jou kop draai. Jesus, groot bo almal Sterke Verlosser … more →

Tags: Alles en nog wat

Streepsak van die lewe7 comments

neykie wrote 1 year ago: Net as mens dink dinge lyk biekie beter dan donner alles kop onderste bo uit die streepsak. En jy be … more →

Tags: Lewe


Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS