Blogs about: Het Jy Gesien

Featured Blog

Wat sien jy?6 comments

Jo-Ann wrote 4 months ago:   Met die baie brande in die Kaap het ons nou al vreemde verskynsel te sien gehad.   Ek het nie ons … more →

My Wêreld is Nat!2 comments

Jo-Ann wrote 4 months ago: Hierdie foto’s is op 19 Februarie 2009 by  Rooibank en omgewing buite Walvisbaai geneem.  Ek h … more →

Kreatiewe Manupilasie3 comments

Jo-Ann wrote 5 months ago: Die foto en die manupilasie…. ek geniet myself gate uit.  My tyd is min en ek het nog maar … more →

Alweer doenig met OOB11 comments

Jo-Ann wrote 6 months ago: Ek vroetel nog steeds rond in Photoshop elke keer wat ek vir ‘n ruk sit en niksdoen nie.  Ek m … more →

Vir al die Feëtjiemense13 comments

Jo-Ann wrote 6 months ago: Spesiaal vir Sonkind en Wipneus en al die ander wat met ‘n soekfrase oor feëtjies op die Seepk … more →

Tags: feetjie

Cool Runnings18 comments

Jo-Ann wrote 6 months ago: Ek het met gemengde gevoelens saamgegaan na Cool Runnings toe in Bellville.  Ek het vroeër die oggen … more →

Tigger 2 Getem5 comments

Jo-Ann wrote 7 months ago: Net die veselglas van die boot was tussen my en die see en opwinding het soos van ouds in my bloed g … more →

Slang Pasella11 comments

Jo-Ann wrote 7 months ago: Ek het vandag aan ‘n slang gevat! Eskom Enterprises (!?) is in dieselfde gebou as ons. Hulle … more →

Ons is op die bord!5 comments

Jo-Ann wrote 10 months ago: http://www.hasbro.com/common/images/news/monopoly//English.jpg Ons het gestem en ons is op die b … more →

My Kaaskop8 comments

Jo-Ann wrote 11 months ago: Dit is mos Kaas! As ons gespaar bly, gaan ons volgende winter makiete hou aan die Namibkus.  Dan wor … more →

5de Koorspele2 comments

Jo-Ann wrote 11 months ago: Die meisies van Stellenberg Hoërskool het dit weer gedoen!  Hulle is as kampioene aangewys in hulle … more →

Bon Voyage...11 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Ek het die Stellenberg Meisieskoor se afskeidskonsert in die Hugo Lambrechts-ouditorium bygewoon.  … more →

Voortydig Vaarwel5 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Dit was net ‘n paar maande terug dat ek met Awie Brand begin korrespondeer het toe ek toestemm … more →

Sonder die Silwer Sikspens8 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Dit is ‘n tragedie van astronomiese proporsie… die feit dat ek nooit van die silwer siks … more →

Mr Jingles & The Green Mile12 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Ek sien The Green Mile is Saterdagaand op SABC2. Ek het daardie fliek twee keer gekyk. En ek het al … more →

Okanduka Roep7 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: My neef se beroep is in party mense se oë wreed en in ander s’n opwindend.  Wat is jou mening … more →

Die ander plaag....5 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Ek wou eers ‘n lang kommentaar op Anja se stukkie genaamd Freedom se Exodus geplaas het. Ek di … more →

Neptunus Rex en Cristina D2 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: My Pa het vanoggend van die Cristina D af laat weet dat hulle vanaand oor die ewenaar gaan vaar en h … more →

Baie Geluk BB!7 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Baie geluk Birgit! Ek lees hierdie artikel vandag in Huisgenoot en ek weet julle moet nog wag vir ju … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “het-jy-gesien”:
Technorati Del.icio.us IceRocket