Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Hettieplekkie

suid-afrikaners naak gelaat

oordose wrote 3 months ago: ek sien nogal uit na die einde van die week. wanneer hordes suid-afrikaners verplig sal wees om nake … more →

Tags: naak, nakend, klereloos, Nutteloos, Weermag, tekstiel

die lot van 'n tuindwergie2 comments

oordose wrote 9 months ago: wil iemand nie dalk maar die outsurance dwergie ontvoer en op ‘n oorsese trip vat nie? ek dink … more →

Tags: OUTsurance, Redding, tuindwergie, Vakansie

visn(slap)tjips1 comment

oordose wrote 11 months ago: die naweek het ek en my sewejarige ‘n bietjie kuslangs bettiesbaai toe gery om op die sandduin … more →

Tags: vis tjips, asyn, See

nuwe bure1 comment

oordose wrote 11 months ago: ons het nuwe bure. hulle het die begin van januarie ingetrek. ons het gisteraand kennis gemaak en so … more →

Tags: Bure, Gay, Grace, Will

die negligasie van oor.dose4 comments

oordose wrote 1 year ago: oftewel, ek skeep my blog af. my vrou kla al. maar dis nie moedswillig nie. kry my jammer, ek is bai … more →

123, 6, 7, 87 comments

oordose wrote 1 year ago: it often  did. but this evening the sudden silence it made was louder than usual. miss treason calle … more →

Tags: Wintersmith, Pratchett

hey, ons is nog hier!1 comment

oordose wrote 1 year ago: ek onthou destyds met die oorgang van 1994 (toe al die witmense begin bunkers bou en opstock het op … more →

Tags: Krąg, elektrisiteit, Eskom, ligte, donker

steve, dozi en liewe jesus.15 comments

oordose wrote 1 year ago: ek sien die volgende aanhaling in ‘n artikel in sondag van ‘n stelling wat deur dozi gem … more →

Tags: steve hofmeyer, dozi, Jesus, Godsdiens, koos kombuis, Valiant Swart

afskeep diewe2 comments

oordose wrote 1 year ago: Berig op News24: Stolen cow sat on car back seat   Kuala Lumpur – Thieves in Malaysia stole an … more →

Tags: Seks, diefstal, koeie, kriminele, karre, agtersitplek

sex sells7 comments

oordose wrote 1 year ago: hier gebruik ek die ou klein vierletter woordjie gister op my blog, en skielik klim my stats sommer … more →

Tags: Seks, sex, naak, bemarking

daai lekke doos...7 comments

oordose wrote 1 year ago: dis daai ene waaroor (in?) steve hofmeyer so maklik en graag struikel. soos hulle sê, wat is erger a … more →

Tags: steve hofmeyer, Seks, egbreek, spuls, doos, Janine

shaik en rapport1 comment

oordose wrote 1 year ago: dit lyk my noudat shaik in die tronk sit, probeer zuma sy inkomste uit rapport  kry… … more →

Tags: Jacob Zuma, Shabir Shaik, Rapport, Politiek

'n anderste doos

oordose wrote 1 year ago: of liewers, ‘n ander sedoos. die gedagte het gister laatmiddag by my opgekom, toe ek die pad s … more →

Tags: sedoos, suidoos, suid oos, Kaapstad, Tafelberg, Wind

2008 blues2 comments

oordose wrote 1 year ago: 2008. nog ‘n jaar. en ek voel totaal swartgallig. ek hou nie van kersfees nie. of nuwe jaar nie. beh … more →

Tags: nuwe jaar, kersfees, krismis, dood, oorlog, Sinisme, God

hoekom daar nie 'n pr departement in die hel is nie3 comments

oordose wrote 2 years ago: voorwaarts christen stryder, gryp jou selfoon en sms die duiwel in sy donner in… maar, as ek d … more →

Tags: duiwel, golden compass, Harry Potter, maretha maartens, magersfontein, Christen, sms veldtog

bad news1 comment

oordose wrote 2 years ago: ek het vanoggend slegte nuus gekry… http://www.thesun.co.uk/sol/homepage/news/article575384.ec … more →

verkluimde vuurhoutjiedoossmouse et al

oordose wrote 2 years ago: onthou nog die storie van die arm dogtertjie wat sit en vuurhoutjies verkoop het buite in die sneeu … more →

misery en sy maatjies1 comment

oordose wrote 2 years ago: misery begets misery. en dit loop hand aan hand met “mense gun mekaar niks”. soms dink e … more →


Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS