Blogs about: Jaco Se

Featured Blog

Blogbattical30 comments

wosonki wrote 1 month ago: Wosonki en kie gaan so bietjie “rus” vir ‘n dag, of ‘n week, of ‘n maa … more →

Tags: Algemeen, Krista Sê

Frustrasie7 comments

wosonki wrote 1 month ago: Saterdagaand, die bulle en die bokke het gat geskop (ek het nie een van die wedstryde gesien nie maa … more →

Tags: Algemeen

Die antwoord.22 comments

wosonki wrote 1 month ago: Vroeër die week het ek in een van my donker buie gespekuleer oor die sin van dit alles. Die sin van … more →

Tags: Gesondheid

Wat is die sin daarin?27 comments

wosonki wrote 1 month ago: Nadat ek uit SAW en seuns vrygelaat is, het ek gaan studeer soos dit enige jong man met ambisie beta … more →

Tags: Depressie

Uiteindelik! BB se liedjie soos belowe.17 comments

wosonki wrote 1 month ago: Na ‘n groot gesukkel het ons dit reggekry om BB se liedjie waaroor ons hier gepraat het,  te … more →

Tags: Krista Sê, Onthougoete, Musiek

Met die maan gepla wees16 comments

wosonki wrote 1 month ago: My lieftallige vroutjie het beveel dat ek hierdie stukkie moet skryf sodat daar ‘n balans is … more →

Tags: Humor

So bietjie geskiedenis1 comment

wosonki wrote 1 month ago: ‘n Dokumentêre reeks in 7 dele oor die bosoorlog in Angola/Suidwes Afrika (1966 - 1989) wat e … more →

Tags: Weermagstories

Wat beteken vriendskap vir jou?19 comments

wosonki wrote 1 month ago: Ons praat nou nie van terloopse kennise wat jy nou en dan raakloop nie, maar ware vriende wie se vri … more →

Tags: Krista Sê

Herdefinieer Jaco: Deel IV – My huwelik, familie en vriende8 comments

wosonki wrote 1 month ago: En dan ten einde laaste, die vierde en laaste been van my ontdekkingstog na binne. Ook geen oomblik … more →

Die wêreld is op sy kop21 comments

wosonki wrote 1 month ago: In die woorde van daai bekende liedjie ♪ . . . there’s something strange, in the neighbourho … more →

Tags: Algemeen

Herdefinieer Jaco: Deel III – My geloof11 comments

wosonki wrote 1 month ago: Van al die aspekte van myself en my lewe wat ek onder die loep moes neem is hierdie een seker die ee … more →

Big Brother se identiteit onthul.12 comments

wosonki wrote 2 months ago: Ek kan nie glo dat ek al die jare so blind was nie, Big Bother is toe al die tyd hier reg onder ons … more →

Tags: Humor, Verbruikersake

Om 'n pienkvoet aan te neem al dan nie.22 comments

wosonki wrote 2 months ago: Ons (onsuksesvolle) pogings om swanger te word is teen die tyd al alombekend, maar so rukkie gelede … more →

Tags: Krista Sê

The love of old things.3 comments

wosonki wrote 2 months ago: Cars in the park by Zwartkops renbaan vandag was ‘n wavrag vol pret. Ek is seker my nek gaan … more →

Tags: Algemeen, Onthougoete

As daai wysie eers vassteek.1 comment

wosonki wrote 2 months ago: . . . dan kry jy dit vir geen geld in die wêreld weer uit jou kop nie. David Jordan - Sun goes down … more →

Tags: Algemeen

Herdefinieer Jaco: Deel II (d) – Die pad vorentoe12 comments

wosonki wrote 2 months ago: By hierdie tyd is dit nou al meer as duidelik vir selfs ‘n klipkop soos ek dat die droom soos ek d … more →

Herdefinieer Jaco: Deel II (c) – Struikelblokke9 comments

wosonki wrote 2 months ago: As dinge maar so maklik was soos wat dit in gister se inskrywing klink, dan het ons almal lankal ree … more →

Herdefinieer Jaco: Deel II (b) – My droom11 comments

wosonki wrote 2 months ago: Ons almal moet werk, daarby is daar geen verbykomkans nie. Meeste van ons sit in beroepe wat ons nie … more →

Herdefinieer Jaco: Deel II (a) – My huidige kopspasie binne my beroep10 comments

wosonki wrote 2 months ago: Lighartigheid sal so teen volgende week terugkeer na die blog toe, terwyl ek in die Kaap is. Daarna … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “jaco-se”:
Technorati Del.icio.us IceRocket