Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Joh

Featured Blog

‘n Sleutel-tydperk6 comments

Joh wrote 2 days ago:  Karl Jaspers (1883 – 1969), ‘n Germaanse filosoof, het die term “Sleutel-tydperk” gebruik om die pe … more →

Tags: Boeddhisme, Filosofie, Herklaas, wysheid

Houding7 comments

Joh wrote 4 days ago: Johan Jonck   sit hierrie aanhaling op sy FB: Little progress can be made by merely attempting to re … more →

Tags: Goed en kwaad

Volmaan: Woensdag 2 Desember 20092 comments

Joh wrote 2 weeks ago: Dhammapada vers 63 Die dwaas wat weet hy is dwaas het ten minste ‘n biekkie wysheid; maar die dwaas … more →

Tags: Boeddhisme, volmaan, maanpreke, dwaasheid

Moraliteit en deugsaamheid24 comments

Joh wrote 3 weeks ago: Moraliteit is ‘n sosiale konstruk, gegrond op ‘n groep se ooreengestemde werklikheid, wa … more →

Tags: Moraliteit, deugsaamheid

Donkermaan – Dinsdag 17 November 2009

Joh wrote 1 month ago: Soos ‘n bamboes, wat self vernietig word in die proses om vrug te dra, so skend dwase hulself deur v … more →

Tags: Boeddhisme, maanpreke, donkermaan

Geraamtes12 comments

Joh wrote 1 month ago: Waarom, dan, sal ek, wat onderhewig is aan verganklikheid, bevrediging soek in dìt wat verganklik is … more →

Tags: Boeddhisme, verganklikheid, Geraamtes, dood

Tao Te Ching (vers 16)2 comments

Joh wrote 2 months ago: Returning to the root Be completely empty. Be perfectly serene. The ten thousand things arise togeth … more →

Tags: Goeie Lewe, Moraliteit, tao

Oneindigheid8 comments

Joh wrote 2 months ago: ‘n Wonnerlike ding, die menswees ding. (Ding ôk!) Net die feit dat mens kan wonner oor die one … more →

Tags: Lewe, Sin, oneindigheid

Geelwortel19 comments

Joh wrote 2 months ago: As ek ‘n geelwortel was, wat sou die sin in my lewe wees, en wat kon moontlik die doel van my … more →

Tags: Lewe, Sin, geelwortel

Moraliteit3 comments

Joh wrote 2 months ago: Die gevoel van selfwees. Ken Wilber beskryf dit as ‘n ligte drukking in die middel van die voorkop, … more →

Tags: Self, Kommunisme, Moraliteit

Ongeloof7 comments

Joh wrote 2 months ago: Vir al die ernstige ongelowiges onner ons: iets in ‘n ligter luim. Ek hou veral  van die kuike … more →

Tags: ongeloof, kuikens, Robot, paraplaks

Bogpraaikies4 comments

Joh wrote 2 months ago: Raakgeloop  in ‘n komintaar op http://colossus.mu.nu/archives/250730.php There was once a youn … more →

Tags: tydreis, Lig

Speelgoed3 comments

Joh wrote 2 months ago: Speelgoed Planter Eens die trots van ‘n boerseun, nou vergete in die agterwerf  onner ‘n … more →

Tags: verganklikheid, speelgoed

Vergane se dae2 comments

Joh wrote 3 months ago: Broken windpump near Wilgerboskloof, Great Karoo Ek volg ‘n verwysing na ‘n webwerf en k … more →

Tags: verganklikheid, verlede, Fotografie, swart-en-wit

3 Dwalinge8 comments

Joh wrote 3 months ago: Daar blyk drie inherente dwalinge in menswees te wees: Dit wat ek nie weet nie, bestaan nie Dit wat … more →

Tags: dwaal, menswees

Motte

Joh wrote 3 months ago: Dit bring ons dan by die nondual tradisies – Adviata, Zen, Tao, Krishnamurti – en die oog van … more →

Tags: Geloof, meditasie, nondual, Self, Gees.

Volmaan Sep 20094 comments

Joh wrote 3 months ago: Volmaan – Donnerdag 4 September 2009 Wysheid stel mens in staat om weg te breek vanaf ‘n laer geluk … more →

Tags: Boeddhisme, volmaan, maanpreke, Geluk

Die denke in filosofie4 comments

Joh wrote 4 months ago: Louwie het al skrams melding gemaak van Danie Goosen, een van SA se voorste filosowe. Hier is … more →

Volmaan 6/8/20092 comments

Joh wrote 4 months ago: ‘n Baie verskillende benadering, uit ‘n Boeddhiste oogpunt aangebied: Volmaan – Donnerda … more →

Tags: Boeddhisme, maanpreke, Munindo, volmaan


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS