Rowwejack. Uit sy plek. Woes en rof. Onbeskof. Ma bly bid vir veertig jaar. Woestynreis uiteindelik klaar. Nuwe man – Die Here kan!… more →
Heilige brandboudroelfopperman wrote 1 year ago: Metodiste en Vollies en Doppers kom saam: Lees uit die Bybel – verheerlik sy Naam Die leeu en die … more →
roelfopperman wrote 1 year ago: Om van aardse bekommernis te vrywaar ‘n traktement… Die geld wat ek verdien oop en bloot in die verg … more →
roelfopperman wrote 1 year ago: Vrome broer Jan gryp wilde broer Piet oor hy op Saterdagaande die Lotto so geniet. Vrome broer Jan k … more →
roelfopperman wrote 1 year ago: Verbale diaree. Weer ‘n koppie tee. Gedagtes goed beleë van die tafel afgevee. En tog… dit bly die … more →
roelfopperman wrote 1 year ago: Glaskas – vir almal om te sien hoe my eie gesin ook maar sukkel om in die hemel in te pas. … more →