Blogs about: Kop En Hart

Featured Blog

Deur die Kruispad11 comments

Jo-Ann wrote 1 week ago: Vir jare al het ek op die horison ‘n kruispad gesien en het ek lankal geweet watter rigting ek … more →

18 Today5 comments

Jo-Ann wrote 4 months ago: Look who’s 18 today! Happy Birthday Kevin!  I said all the mooshy stuff this morning….. … more →

Wishing you Enough9 comments

Jo-Ann wrote 6 months ago:   Oral in die blogsfeer lees ek dat mense op vakansie gaan en sien ek Feesgroete.  Ek het hierdie on … more →

Martie Martelgat3 comments

Jo-Ann wrote 7 months ago: In answer to the google search question that I see on my dash board … “what does Martie … more →

'n Hartseer dag...2 comments

Jo-Ann wrote 7 months ago: En dit was aand en dit was môre en dit wat was is nie meer nie…. aan jou met die groot hartsee … more →

Erfgoed, Swerfgoed3 comments

Jo-Ann wrote 8 months ago: Dood is nie iets waaraan mens wil dink nie.  Maar dit gaan gebeur, vroeër of later.  Of jy reg is da … more →

Lewende Testament20 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Bid jou dit aan… iemand na aan jou waarvoor jy baie lief is, is in ‘n koma en word brei … more →

Sy's ons Granny, 92 en fighting fit!6 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Sy is klein en regop.  Sy het ylwordende wit haartjies.  Sy het ‘n groot hart.  Sy het duiwelt … more →

Vloek van die Fiets3 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Ek sal nooit vergeet hoe lekker dit was toe ek my swart dikwielfiets by my pa gekry het nie. Dit was … more →

Altyd tyd vir Koffie3 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: My inboksie se onderwerplysie wriemel met “FWD” soos wat ek e-posse ontvang wat van oral … more →

Dit is nou 1, 2, 3, spring....12 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Dit is waar ek vandag staan…. die een kant is die “road less traveled” of in my ge … more →

Behold the Tale of Two Wolves2 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: One evening an old Apache told his grandson about a battle that goes on inside people. He said, … more →

Try me!4 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Die laaste week of wat was ‘n uitdaging van soorte en dit gaan steeds voort. Ek het hierdie s … more →

Lewensfeite vir Vroue12 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Hier is 26 lewensfeite vir vroue, deur Maretha Maartens, wat die moeite werd is om weer te hoor en t … more →

Cobus...13 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Rus sag, liewe Cobus, by God, rus sag. … more →

Tot weersiens, Pa-Henk en Rico-Boetiegoed! 5 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Gister se Kersete se resbietjies is in die yskas.  Oral in die huis is daar tekens van my mense wat … more →

Liewe Jackson9 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Kan jy glo dat dit al 19 jaar is vandat ek jou brief gekry het.  Is jy verbaas dat ek dit nog het?  … more →

Ek Verlang12 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Ek voel tranerig en sommer bewolk soos wat dit alweer daar buite lyk.  Vroegoggend het ek aan my ma … more →

Toiletpapierhondjies en Mannemoord5 comments

Jo-Ann wrote 1 year ago: Die storie kom met vreeslike lang pad en miskien moet ek maar by die begin begin.  Dit is egter deel … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “kop-en-hart”:
Technorati Del.icio.us IceRocket