Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Kreatiewe Skryf

Featured Blog

Ontgaping van die moeë siel1 comment

mnr.muller wrote 5 months ago: Pantoen vir ‘n moeë liggaam | Ontgaping van die moeë siel …die wydtes van die slaap ontg … more →

Tags: Woordkuns, Poésie, pantoen, digvorm

Wat maak 'n goeie gedig goed?5 comments

mnr.muller wrote 5 months ago: Hoe meer ek met pantoene en cinquiane rondspeel, hoe meer wonder ek of digkuns ‘n ambag is wat … more →

Tags: Klasgee, Woordkuns, digkuns, Gedigte, kreatiewe skryfonderrig, Poésie

Sukkel met sewe see cinquians7 comments

mnr.muller wrote 5 months ago: Die digkuns is, volgens my, nie so gehul in die mistiek as wat ons dikwels dink dit is nie.  Almal k … more →

Tags: Woordkuns, Gedigte, digvorme, cinquian

Probeer 'n pantoen!8 comments

mnr.muller wrote 5 months ago: Probeer gerus om ‘n pantoen te skryf.  Dis ‘n digvorm waar versreëls in die daaropvolgen … more →

Tags: Woordkuns, digkuns, Poésie, digvorme, pantoen

Om werk te merk6 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Onderwysers word oorlaai met merkwerk.  Een opstel x 35 leerders x 4 klasse per graad = baie rooi in … more →

Tags: Klasgee, Parodie, Konstruktivisme, summatief, formatief, merk, merkskema

Parodie in drie dele: redigeer (3)3 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Kreatiwiteit kan, volgens my, geleer en -onderrig word.  So ook kreatiewe skryf. In my parodie-opdra … more →

Tags: Klasgee, Parodie, Konstruktivisme, redigeer, refleksie, Bloom se taksonomie

Parodie in drie dele: vlymskerp spot (2)40 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: In die eerste deel van die Parodie in drie dele is huidige Vakdidaktiek Afrikaanse studente aan die … more →

Tags: Klasgee, Parodie, sprokie, skoolgee

Parodie in drie dele: opsomming58 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: ‘n Goeie kreatiewe-skryf oefening vir hoërskoolleerders is om ‘n parodie van ‘n sp … more →

Tags: Klasgee, Parodie, laterale denke, opsomming, sprokie, gerigte denke


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS