Goeie gebruikte blog, 2 jaar oud vandag. Slegs 400 inskrywings op die mylmeter. Effens verwaarloos want eienaar het sy geveg met die swart hond verloor en het net nie meer lus om aandag te gee nie. Na… more →
Wosonkiwosonki wrote 3 months ago: Dis Pokkeljonsie hier. Hoe gaan dit nog met jou? Met my gaan dit goed. Ek is net moeg vandag. Die n … more →
wosonki wrote 3 months ago: Ons het gister weer by Oom D op Springs gaan kuier. Ja, ja, Spanner City – daar waar so baie m … more →
wosonki wrote 4 months ago: Wanneer ons haar weer sien, is dit wanneer sy op haar getroue draadkameel vir Suikerbossie bestorm. … more →
wosonki wrote 4 months ago: Theodor Seuss Geisel was born 2 March 1904 in Springfield, MA. Geisel died, following several year … more →
wosonki wrote 4 months ago: Sometimes its hard to be a woman Giving all your love to just one man You’ll have bad tim … more →
wosonki wrote 4 months ago: Blixer, ‘n mede blogger, se man is onlangs tydens ‘n rooftog vermoor. Uit eerbied vir ha … more →
wosonki wrote 4 months ago: Synde dat dit more ons dag van liefde EN ons huweliksherdenking is, het ek besluit om vroeg te begin … more →
wosonki wrote 5 months ago: Liewe oom Wosonki My naam is Pokkeljonsie en ek bly op ‘n plaas. Dis ‘n groot plaas met baie diere … more →
wosonki wrote 5 months ago: Muffin: SA se enigste seerower-resies-bulldog! Die steke word die 19de uitgehaal. Muffin is redelik … more →
wosonki wrote 5 months ago: Sonder dat dit enigsins beplan was, het ek op die 30ste Desember 2008 vir my ‘n stukkie grond … more →
wosonki wrote 5 months ago: forcryinginafuckinbucket!!!!!!!!!!!!! Muffin is gisteraand in die hospitaal opgeneem. Ons het laas … more →
wosonki wrote 6 months ago: Welkom in die jaar 2009! Mag hierdie ‘n geseënde jaar vir jou en jou geliefdes wees en jou wil … more →
wosonki wrote 6 months ago: Nou ja daar is dit nou. Die koëel is deur die kerk, 2008 is in sy maai. Geskiedenis. Ervaring. … more →
wosonki wrote 6 months ago: Gisteraand klim ons toe mos nou vir die 1ste keer op die Elliptical Trainers by die gym. bliksemoer … more →
wosonki wrote 6 months ago: En so gaan ons die ou jaar uit, amper soos ons die nuwe-ou-jaar ingekom het. Nie veel het verander h … more →
wosonki wrote 7 months ago: Dis nou ‘n huwelik so uit die geskiedenisboeke! Hoekom Mnr. Murphy by ons nesgeskop het, sal … more →
wosonki wrote 7 months ago: Ek kry die gevoel dat kinders te vinnig groot word as ek so om my kyk. Nou bedoel ek nie ouderdom ni … more →
wosonki wrote 8 months ago: As ons julle dalk nie weer raakloop nie, geseënde Kersfees, voorspoedige nuwejaar, geseënde paasfees … more →
wosonki wrote 8 months ago: Daar is nie genoeg woorde (sleutels) op die keybord om my dag van Maandag te beskryf nie. Boy, what … more →