Skoor wrote 6 days ago: Jitte, as ek iets kry wat werk, is ek so in my noppies, ek slaap sommer sleg net om die resultaat in … more →
Skoor wrote 3 weeks ago: Casper de Vries het ‘n paar jaar terug die SA publiek se aandag gevestig op stoute woorde wat … more →
Skoor wrote 2 months ago: Vanaand MOET jy jou geliefde vat en uitgaan. Omdat dit more Erfenis dag is. En ons het ‘n Erfe … more →
Skoor wrote 2 months ago: Nigella Lawson verskyn gelukkig nie te baie op my TV nie. Sy is nie goed vir die hart nie! Maar noud … more →
Skoor wrote 3 months ago: Lente is tradisioneel die tyd wat kieme heerlik kom nesmaak in mens en dier se lyf. Daarom moet jy … more →
Skoor wrote 4 months ago: Dit het die winkelrakke soos ‘n warrelwind getref, en mense het voortande eerste geproe aan … more →
Skoor wrote 5 months ago: Vakansies op oupa se plaas was, en is steeds vir my sinoniem met wat in die kombuis gebeur het. Sel … more →
Skoor wrote 5 months ago: Die winkels le vol chillies – alle soorte, kleure en sterktes. As jy jou eie bos in die agterp … more →
Skoor wrote 6 months ago: Panzanella is ‘n Italiaanse slaai met brood as hoofspeler. Maar nie sommer enige brood nie, n … more →
Skoor wrote 6 months ago: As jy jou mede eters se ogies wil laat rek, sit ‘n halwe pampoen op hulle borde. Dis al. … more →
Skoor wrote 6 months ago: Sou enige afsluiting tot ‘n goeie ete saam met lekker vriende dan nie meer volmaak gewees het … more →
Skoor wrote 6 months ago: Ek het in st. 6 by my ingilse boyfriend gehoor dat hy my ma se frikkadelle ‘meatballs’ n … more →
Skoor wrote 7 months ago: Pennies en Ponde, myle en gellings. Alles woorde waarvan ek gehoor het, maar ‘n era waarin ek … more →
Skoor wrote 7 months ago: Lekker winterpoeding. Wat het geword van die komme en komme gebakte poedings wat as kind voor my ne … more →
Skoor wrote 7 months ago: Ek staan op my kop en eet my hoed onderste-bo op as iemand my laat weet hierdie resep is nie lekker … more →
Skoor wrote 8 months ago: Vrees nie. Skrik nie. Hierdie resep is so maklik om te maak, jy sal nie eens veel van 7de Laan mis a … more →
Skoor wrote 8 months ago: Die ‘in-ding’ op die spyskaarte van sommige restaurante, is ‘n gereg, bedien met … more →
Skoor wrote 8 months ago: Ek doen hiermee ‘n formele beroep op die Suid-Afrikaanse verbruiker om kasregister strokies DE … more →
Skoor wrote 9 months ago: Hierdie vinnige resep is reg vir ‘n mossel sop op sy eie, bedien met ‘n broodjie, of as … more →