Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Lewendood

Featured Blog

Die ou oom wat rokerig sit in die hoek van die kroeg16 comments

mnr.muller wrote 2 weeks ago: By die onlangse whiskyfees in Kaapstad het ek weer oudergewoonte whiskies van regoor die wêreld gepr … more →

Tags: ardbeg, ou oom in die hoek van die kroeg, peat, Rook, Whiskey, Whisky, whisky live festival, whiskyfees

Die pa wys na my en sê: "Kyk die snaakse oom! Kyk, hy is ook bang vir die water."12 comments

mnr.muller wrote 3 weeks ago: Ek dink om ‘n goeie onderwyser te wees, moet jy kan connect met ‘n kind op sy/haar vlak. … more →

Tags: Klasgee, Woordkuns, Dans, konnektivisme, krulkop, mimiek, See, Strand, waternimf

Op voetsoolvlak sonder 'n taal met 'n krieketbal in die wolke13 comments

mnr.muller wrote 3 weeks ago: Sondag in die natsand wandel ek toe voetsoolvlak langs die see. Alleen tussen skares strandsambreel- … more →

Tags: Woordkuns, begin somer, krieket, See, so wyd soos 'n kind se bravade, so wyd soos die heer se genade, Strand, voetsoolvlak, wicket keeping gloves

mnr.muller was te besig om kommentaar te lewer op ander ouens se blogs as om self iets te post, so verskoon hom asseblief en lees gerus wat hy daarso op die ander ouens se blogs kwytgeraak het m.b.t. filosofie14 comments

mnr.muller wrote 1 month ago: Ek is ‘n swak blogger. Ek skryf te min en te ongereeld, en wanneer ek die dag kommentaar lewer … more →

Tags: Aspris, Filosofie, Meta-Meta-Blogging

Trauma en waansin ná die moord3 comments

mnr.muller wrote 1 month ago: Eergisteroggend het sy naakte lyk in die water gedobber.  Popeye the sailor man. In troebel water.  … more →

Tags: dood, Goldilocks, Hartseer, Moord, moordenaar, Popeye, skuld, sterfte, trauma

In 'n wêreld waar ons van ons vriende ontheem is8 comments

mnr.muller wrote 2 months ago: In ‘n wêreld waar ons van ons familie en vriende ontheem is, met naastes oraloor die aardbol v … more →

Tags: geborgenheid, welgeluksaligheid, goedertierenheid, verslaentheid

Goedertierendheid3 comments

mnr.muller wrote 2 months ago: Vir wie kan jy nie kwaadraak nie, al sou jy graag wou? … more →

Tags: Liefde, Genade, Empatie, argelose versugting

Welgeluksaligheid4 comments

mnr.muller wrote 2 months ago: Wanneer geniet jy uitbundige vrede? … more →

Tags: salige rus, welgeluksaligheid, tevredenheid

Verslaentheid5 comments

mnr.muller wrote 2 months ago: Wat put jou geheel-en-al uit? … more →

Tags: moedverloor se vlakte

Geborgenheid5 comments

mnr.muller wrote 2 months ago: Waar voel jy tuis? … more →

Tags: geborgenheid, tuis

Heel gelate terwyl dit buite giet7 comments

mnr.muller wrote 4 months ago: Gister reën dit heeldag: Heel gelate hou ek sabbat onder my dubbeldoordonskombers tot laatoggend, st … more →

Tags: reen, kanabom

Life Skills #13 - Het die mens 'n siel?9 comments

mnr.muller wrote 8 months ago: Het die mens ‘n siel? Samelewings oor die eeue heen het al in verwondering gepeins (nagedink) … more →

Tags: Life Skills, godsdiensonderrig, Geloof, Godsdiens, godsdiensvryheid, religieuse studie

Tafeltennis as mantra

mnr.muller wrote 8 months ago: Vir sommiges is ‘n stoomwarm bad met die flou lig van flakkerende kersies die salige rus wat h … more →

Tags: meditasie, trans, Geloof, Godsdiens, salige rus, tafeltennis, mantra

Today's my birthday4 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: http://pbfcomics.com/?cid=PBF032-Todays_My_Birthday.gif … more →

Tags: The Perry Bible Fellowship

Kapitalisme kom tot 'n val. (II)10 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Hierdie artikel volg op Kapitalisme kom tot ‘n val.  Die volgende artikel het betrekking: http … more →

Tags: Aspris, Kapitalisme, Spiritualiteit, Wederkoms

Kapitalisme kom tot 'n val.19 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Dalk is die dae van ons huidige verbruikersamelewing getel? Wanneer ek my woonstel-posbus leegmaak v … more →

Tags: Aspris, Kapitalisme, revolusie, millenniërs, voorhangsel

imaginary vs memory2 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Verbeelding en werklikheid vervleg soms as jy sopas uit ‘n droom wakker word, verboureerd tuss … more →

Tags: onthou, verbeel, wakker, slaap, Game, telefoontjie, imaginary, Memory, Spel

vrese vrese vrese met deurweekte kleurlose koppe12 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Neem gou ‘n oomblik om die volgende vraag te lees, vinnig daaroor te dink en gou-gou-gou te be … more →

Tags: vrese, angst, fobie

Anoniem anomalie? anon.3 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Het mense ‘n behoefte aan anonimiteit? Ek lees die onderstaande uit die inleiding van ’n … more →

Tags: Anonimiteit, Antonie Hendrik Ekker, Anoniem Communiceren: van drukpers tot weblog


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS