Voetjie vir voetjie het jy deel geword van my. Eers my hart, toe my kop geannekseer. Oorwin elke gebied van my liggaam soos in oorlog: bloedig en gewelddadig. Dit kon ek nog verduur – die aandklok- re… more →
vier seisoene...seisoene kind wrote 1 week ago: Jou liefde het my gelaat met die nederige woorde van ‘n vers . . . Aan jou rig ek al my lief … more →
seisoene kind wrote 2 weeks ago: Voetjie vir voetjie het jy deel geword van my. Eers my hart, toe my kop geannekseer. Oorwin elke geb … more →
seisoene kind wrote 3 weeks ago: Hoe langsaam is die aande sonder jou as alles in die stiltes doelloos lyk en ek uiteindelik ’n boe … more →
seisoene kind wrote 1 month ago: ek staan vandag weer ontsteld by mý waarheid stil - hoe kon ék ’n skaduwee oor ’n ander se ge … more →
seisoene kind wrote 2 months ago: Hoe lank nog moet ek teen jou stry en stil-swaar worstel met hierdie geheim en treur en smag en ly … more →
seisoene kind wrote 2 months ago: En was ek ’n boek, verslete en my rug swak, sal jy nog soms ingedagte blaai deur die strofes van m … more →
seisoene kind wrote 2 months ago: Ek mis jou losgestorte hare teen my hals in hierdie kwynende seisoen; ek weet vereensaam in die … more →
seisoene kind wrote 2 months ago: Dat liefde soos water en vuur tegelyk fyn én wreed kan wees het ek tot nou toe nie geweet: op jou, … more →
seisoene kind wrote 2 months ago: of jy selfs vir my lief is weet ek nie hoe sou ek ook weet want ek is ’n dromer wat hom ingedroom he … more →
seisoene kind wrote 3 months ago: Ek stuur vir jou – behalwe groete – alles wat ek sonder antwoord sê, alles wat ek met die vêr hand … more →
seisoene kind wrote 3 months ago: l e k h a r t woorde is woorde is maar nét woorde woorde wat weet dat iewers a g t e r al dié … more →
seisoene kind wrote 3 months ago: When you’re dreaming with a broken heart the waking up is the hardest part you roll outta bed and do … more →
seisoene kind wrote 3 months ago: Ek het geleer dat ware liefde nie grense ken nie. Dit kan nie onderdruk word nie. Dit kan nie wegg … more →
seisoene kind wrote 3 months ago: As ek my vreemde liefde bloot moes lê, wat sou die vrome skenders van die skoonheid sê? Sou hul, met … more →
seisoene kind wrote 3 months ago: ek wil jou nie hê nie ek wil jou nie koop in paaiemente nie jou oor jare vaster vat met kleinsieli … more →