Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Louwie

Featured Blog

Kersfees

Louwie wrote 1 hour ago:         Geseënde Kersfees aan almal wat hier inloer. … more →

Tags: kersfees

Van Kennis en Onkennis6 comments

Louwie wrote 4 days ago: En hierdie groot, wonderlike gedoente is toe weer aangeskakel en, lyk dit my, niks het gebeur nie be … more →

Tags: Hedron versneller, kaalgat spook, leuenaars

Boetman2 comments

Louwie wrote 1 week ago: Eens op ʼn tyd was Boetman die bliksem in, nou is Boetman in sy moer in. Dis so sad, so treurig dat ʼn … more →

Tags: Boetman, hienas, selfmoord

Moeder Maria to the rescue4 comments

Louwie wrote 2 weeks ago: Ry ons gister (N) SAP kantore toe om ons dogter se ondronsie met `n paal met ons kar te gaan aanmeld … more →

Tags: Moeder Maria

Pyemotes ventricosus 8 comments

Louwie wrote 2 weeks ago: Pyemotes ventricosus (Die strooi jeukmyt. The straw itch mite)           `n Liederlike klein bliksem … more →

Tags: Jeukmyt, Pyemotes ventricosus

After Braai Blues7 comments

Louwie wrote 2 weeks ago: Whoever forgot his wife at my place after last night’s Braai is asked to come and get her ASAP … more →

Tags: dronk meisie, kaal meisie

Anderkant1 comment

Louwie wrote 3 weeks ago: Werk ons, ek en Elsa nou anderdag by die plek waar Pieter Woest geskiet is. Vra ek vir Elsa of sy ho … more →

Tags: Anderkant, assemblage point, Castaneda

Slegs in Suid Afrika20 comments

Louwie wrote 3 weeks ago: Ry op `n Maandag na `n boer se plaas toe. Vind die SAP op die perseel besig om ondersoek in te stel … more →

Tags: barbare

Beskaafdheid6 comments

Louwie wrote 1 month ago: Rolf-Dieter Heuer, `n fisikus van Hamburg verbonde aan die nuwe hedron partikel versneller maak die … more →

Tags: Hedron versneller, beskawing

`n Vreemde wêreld6 comments

Louwie wrote 1 month ago: Wolk oor Moskou Hierdie vreemde wolk is oor Moskou gesien. Dit het die mense glo erg op hol gehad. P … more →

Tags: Rusland, UFO

The meaning of life 32 comments

Louwie wrote 1 month ago:   `n Tante van my vrou storm `n week of twee gelede hier deur ons, op die oppervlak, rustige lewe en … more →

Tags: Lewe, Sin

Vrede op Aarde (slot hoofstuk)5 comments

Louwie wrote 1 month ago: Geliefde slet   Peet Priester se besoeke aan sy geliefde hoer se woonstel het stelselmatig toegeneem … more →

Tags: Stories, Blondie, Rambo, snoop dog, Die Waarnemer

Vrede op Aarde (hooftuk 4)

Louwie wrote 2 months ago: Moord op ‘n kaal man   Die Maandag na die onthaal by die Burgemeester het Peet Priester met sterre i … more →

Tags: Stories, Storietyd, Vrede, Donderbek

Is Somer1 comment

Louwie wrote 2 months ago:                                   Blomme uit onse Somertuin. … more →

Tags: Somer, blomtuin

Vrede op Aarde (3)

Louwie wrote 2 months ago: Peet Priester Saterdag vir Saterdag het Rambo na stampkar wedrenne gaan kyk. Hy kon liries raak oor … more →

Tags: Stories, Storietyd, waarnemer

Blerrie Blog

Louwie wrote 2 months ago: my blog wil nie my skrywery publiseer nie. Dit sensor alles wat ek skryf. Miskien dink dit soos my m … more →

Tags: Kommunis

Vermiste Persoon10 comments

Louwie wrote 2 months ago: Wat het van ons Piesangverkoper geword? Weet iemand? Ek mis die ou se skrywery. … more →

Tags: vermis

Vrede op Aarde (2)

Louwie wrote 2 months ago: Blondie Maandag het aangebreek en met ernstige bedenkinge het hy homself gaan aanmeld by sy nuwe wer … more →

Tags: Stories, Blondie, Storietyd

Vrede op Aarde (1)1 comment

Louwie wrote 2 months ago: (`n vervolgverhaal) Die eerste dae  Hy sit eenkant in die hoek van die kroeg by ‘n tafel. Hy leun sw … more →

Tags: Stories, Rambo, snoop dog, Storietyd


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS