Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Missiologie

Featured Blog

kleinboet is bliksems bekommerd1 comment

cobus wrote 1 week ago: Ek reageer heel moontlik te vinnig. Maar kleinsus wat óók die bliksem in is maak dat ek net moet rea … more →

Tags: Afrikaans, Godsdiens, Politiek, Publieke Teologie, Teologie, Boetman, die bliksem in, kleinsus

dogma en veilige ruimtes, kerke en die se praatjies1 comment

cobus wrote 1 week ago: Hendrien blog oor ‘n kamp wat ons die naweek gehad het. Klein eksperimentjie wat al vir so jaa … more →

Tags: Godsdiens, Kerk, Teologie, wereldbeeld, betekenisgewende narratiewe, stephen bevans, veilige ruimtes

boksiegode en bybelgode

cobus wrote 3 months ago: “Maar as God almagtig is, hoe kan hy teen Jakob verloor?” vra een van die graad 11 … more →

Tags: Bybelwetenskappe, Emergent, Kerk, Teologie, wereldbeeld, Anton van Niekerk, David Bosch, Genesis, postmodernisme

mandela67, polities korrek, daai glas ouens, en my emosies1 comment

cobus wrote 4 months ago: Terwyl ons besig is om uit die kas te klim, een of ander glas maatskappy dwing my vandag om oor iets … more →

Tags: Lewe

Paulus en Polisiekar4 comments

cobus wrote 5 months ago: Twee mense/groepe wie se gedagtes ek moes leer waardeer: Paulus en Fokofpolisiekar. As goeie Gerefor … more →

Tags: Godsdiens, Ekklesiologie, Emergent, Kerk, Bybelwetenskappe, leierskap, fokofpolisiekar, paulus

turn2god en die VF+5 comments

cobus wrote 6 months ago: Jy al Turn2God en die VF+ se beleide bietjie vergelyk? Ek is tempted om my guts te spill oor revival … more →

Tags: Godsdiens, Teologie, Afrikaans, Politiek, Kerk, VF, belhar, turn2god, Else Meyer

ons Afrikaner private godsdiens (aka oom Adriaan part 2)6 comments

cobus wrote 6 months ago: Ek het vertel van oom Adriaan se besoek aan Amahoro. Vir baie Afrikaners ‘n diep geestelike be … more →

Tags: Afrikaans, Emergent, Politiek, afrikaner, Etiek, Geloof, private godsdiens, privatisering, Publieke Teologie

God se genade?4 comments

cobus wrote 8 months ago: Ek dink baie keer dat Luther, Calvyn, of dalk spesifiek hulle fans, gans te suksesvol was. Deur die … more →

Tags: Godsdiens, Politiek, Kerk, Eskatologie, Zuma

waar't die kerk die pad byster geraak (3)

cobus wrote 9 months ago: My akademiese teologiese studies fokus op ‘n veld met die naam “publieke teologie” … more →

Tags: Godsdiens, Teologie, Ekklesiologie, Ekonomie, Politiek, Kerk, Publieke Teologie

waar't die kerk die pad byster geraak?2 comments

cobus wrote 9 months ago: Ek kom net meer en meer agter dat die kerk die pad iewers byster geraak het. Jy sien, daar was … more →

Tags: Kerk, Armes

katedraal of kommunitie1 comment

cobus wrote 9 months ago: As jy Garsfontein van daar na die Ooste van Pretoria toe, en ‘n regs vang in De Villa Boa, dan … more →

Tags: Godsdiens, Teologie, Ekklesiologie, Emergent, Kerk, Third Place, NG Moreleta

Hillsongs hype9 comments

cobus wrote 1 year ago: Gisteraand was Hillsongs United bietjie in my face. My bacholers was net so paar honders meter van L … more →

Tags: Godsdiens, Teologie, hillsongs united, afrikaner, Pretoria

'n teologie van kerk

cobus wrote 1 year ago: Ek lees op die oomblik Craig van Gelder se the ministry of the missional church. Hy skryf ‘n h … more →

Tags: Teologie, Ekklesiologie, craig van gelder, the ministry of the missional church, Missional


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS