Jou wagwoord verlore?

Blogs about: My Laaitie

Featured Blog

Volgende jaar is dit St. 1!5 comments

Xanika wrote 1 week ago: Ek is so trots op my bruinoog seunskind, hy het hierdie jaar weereens so goed presteer. Maar ek weet … more →

Oor slaap, wolke en die laaitie...2 comments

Xanika wrote 1 week ago: Om een of ander rede neem ek graag foto’s van mense of diere wat slaap… Veral ons diere, … more →

Tags: Uncategorized

Op soek na ‘n barmhartige Samaritaan… Of twee!13 comments

Xanika wrote 1 month ago: My laaitie sukkel om ‘n maatjie te kry. Hy speel met almal, maar het nie ‘n goeie maatjie wat by hom … more →

Ma se slimkind8 comments

Xanika wrote 1 month ago: Ek is so trots op my laaitie, dit was Vrydag die kindertuin se afsluiting en ek was verstom om te ho … more →

Nala, Themba, 'n boekwurm en 'n lappop

Xanika wrote 2 months ago: Nala is steeds die mees bedorwe hond wat ek ken, sy weier om op die vloer te slaap en sy hou niks da … more →

Tags: Lappoppe

Om 'n enkelouer te wees...2 comments

Xanika wrote 3 months ago: Saterdagaand was ek so ongelukkig ek kon iets oorkom. Ek probeer streng wees wanneer dit kom by wat … more →

Saterdag het ons partytjie gehou6 comments

Xanika wrote 4 months ago: Die laaitie wou weer soos laasjaar ‘n Cowboys & Indians koek hê en was dit dus nie weer so … more →

Koek bak14 comments

Xanika wrote 7 months ago: Gister het ek en die laaitie koek gebak. Ons het nogal gereeld cup cakes gebak, maar om een of ander … more →

Die aand voor die skool begin het4 comments

Xanika wrote 10 months ago: Terwyl ons die vakansie by my oom op die plaas gekuier het, het my laaitie se pa eendag gebel om te … more →

My Desember vakansie - Deel 1!5 comments

Xanika wrote 11 months ago: Vandag is ek al amper ‘n week terug by die werk. En môre begin my laaitie met Graad 2. Die tyd vlieg … more →

Tags: Uncategorized

Om 'n kind alleen groot te maak12 comments

Xanika wrote 11 months ago: Dit was een week voor my laaitie vier maande oud was toe ek hom gevat en by my ouers ingetrek het. D … more →

Die Voortrekkers se jaarlikse afsluiting, Kiara se eerste bad en my eerste mani en pedi7 comments

Xanika wrote 1 year ago: Maandagmiddag was die Voortrekkers se jaarlikse afsluiting. Dit was die eerste keer dat my laaitie s … more →

Tags: Uncategorized

Haasbekkie6 comments

Xanika wrote 1 year ago: Gisteraand het ek my laaitie se twee boonste voortande getrek. Dit raak sowaar ook niks makliker om … more →

Tags: Uncategorized

Vasgekeer!13 comments

Xanika wrote 1 year ago: Kinders kan darem soms die onmoontlikste goed aanvang. En niks uitlos nie. In die baas se huis, is … more →

Arbeid (1)5 comments

Xanika wrote 1 year ago: Saterdag het ek en my laaitie en my pa vir sy neef op die plaas gaan kuier. Dit was mistig toe ons g … more →

Tags: Uncategorized

My laaitie is vandag 713 comments

Xanika wrote 1 year ago: Ek kan byna nie glo my seuntjie is vandag al 7 nie. Voel soos gister dat ek hom die eerste keer in d … more →

My laaitie is terug by die huis...8 comments

Xanika wrote 1 year ago: Saterdagaand net voor 20:00 bel my laaitie om nag te sê en hy kla dat hy jeuk. En dat dit die langst … more →

Net 'n bietjie (onnodige?) inligting6 comments

Xanika wrote 1 year ago: Ek het toe besluit om hom nie te sê sy halfsussie verjaar nie en ons het dus ook nie soontoe gegaan … more →

My langnaweek in foto's3 comments

Xanika wrote 1 year ago: Terug by die werk na ‘n heerlike onverwagse week van niks doen. Nou nie dat ek heeltemal niks … more →

Tags: Lappoppe


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS