Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Notas Van N Grasweduwee

My seun, my liefling kind, my hart se punt, my trots.9 comments

sonneblomseplekkie wrote 6 months ago: Ek wens ek kon al jou confusion wegvat. Ek wens so ek kon jou hartjie gesond maak. Ek wil jou net in … more →

Terug...7 comments

sonneblomseplekkie wrote 7 months ago: Nou ja, was solank nie hier nie. Langste blog vakansie seker ooit.  Ekt sommer geskrik toe ek sien h … more →

7 comments

sonneblomseplekkie wrote 10 months ago: Hi almal, ek hoop 2009 gaan vir almal meer vreugde bring.  2008 het maar aaklig ge eindig vir my. Di … more →

Geseende Kersfees en dankie7 comments

sonneblomseplekkie wrote 11 months ago: Dankie Bottertjie vir my mooi nuwe header.  Dankie aan die persoon wat vir Bottertjie gevra het vir … more →

9 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Ek is op baie slegte plek in my gemoedstelsel.  Heens die stilsweie. Maar ek vertel liewer hoe dit m … more →

Hansie Slim - Continue.......8 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Hansie Slim besluit toe gister hy laat weet my net gougou hy klim 1 uur op die vliegtuig terug huis … more →

Hansie slim, berg wou klim ... en die moeder hart wat seer is6 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Kyk, as mens besig raak kan dit soms net te besig wees. Die afgelope ruk was my lewe omtrent in ‘n w … more →

Tienermoods #218 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Hello julle, ek wil net eerstens sorry se oor ek nie so baie meer kom blog nie.  Ek is of te besig, … more →

Sonneblom update7 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Ek het gedink ek moet ietsie ligs post vandag.  Ek het die naweek my sonneblom uitgehaal.  Sy het mo … more →

Tieners en hulle moods42 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Julle wat lank hier lees behoort nou al te weet dat my kinders vir my die mees belangrikste mensies … more →

7 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Tussen Take doen, tiener stres (daarvan vertel ek julle later), gewrigsontsteking, siek ousie (wat n … more →

Kompetisies en loopholes6 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Soos julle weet, ek is ‘n online gamer. (Battlefield 2) Dis ‘n heel ander wêreld en stokperdjie. Mee … more →

In oomblikke van waansin7 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Ek wonder soms hoekom kry mens in ‘n split sekonde ‘n lugleegte in die brein. Julle weet, daai oombl … more →

Bou vir my 'n Sandkasteel10 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Bou vir my ‘n Sandkasteel Waar ek ure lank op die strand kan speel, Met seeperdjies, en meermi … more →

Tronk of Hospitaal toe???9 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Ek skryf bitter min oor die meer ernstige dinge in die wêreld. Ek het sopas ‘n mail gekry oor … more →

Custard of Vla11 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Is daar ook sekere lawwe dinge wat julle as kind kan onthou? Goeters wat sommer as deel van die alle … more →

8 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Ai julle, ek is in ‘n penarrie.  Gisteraand half 10 klop my bediende aan die venster. ‘K … more →

3 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Million Man March….. Ek is seker dom, maar het nogals gedink dis ‘n manne march.  Nou ja … more →

HELP!!! asb iemand15 comments

sonneblomseplekkie wrote 1 year ago: Hi almal, Ek soek vandag dringend raad, hulp, iets asb.  Ek gaan nog van my trollie af raak oor die … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS