Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Ons Mooi Land

Featured Blog

Die mond van die Oranjerivier5 comments

kyker wrote 2 weeks ago: Ek verlede week by die vliegtuig se venster sit en uitkyk.  Dit was ‘n skoon en wolklose dag e … more →

Stille rivierstroom11 comments

kyker wrote 3 months ago: Dit reën al van skuins na middernag hier in Perth, in vlae.    Dit gaan weer ‘n koue, nat dag … more →

Tags: Verlange

Impala lelies10 comments

kyker wrote 3 months ago:     Impala lelies is die meeste tyd van die jaar nie veel meer nie as net beskeie bossies takke met … more →

Tags: bosveld

Geluide in die mopaniewoud10 comments

kyker wrote 3 months ago:   Luister bietjie as jy jouself eendag iewers weer teen skemer, op ‘n stil dag, in die veld tu … more →

Tags: bosveld

Kremetartboom3 comments

kyker wrote 3 months ago:     Hierdie boom staan iewers tussen Alldays en Musina.  (Junie 2008.)  *      *      *   … more →

Tags: Bome

Kango-grotte, Oudtshoorn

wag-'n-bietjie wrote 6 months ago: ’n Ondergrondse juweel waar God se vingerafdrukke oral teenwoordig is. Oeroue stalaktiete (afhangend … more →

Tags: afhangende druipsteenkeël, Engtevrees, Grotte, Kango Grotte, Natuurwonder, Ondergrondse juweel, Oudtshoorn, Plekke om te besoek, regop staande druipsteenkeël

Pretoria / Bosveldvisvanger

wag-'n-bietjie wrote 10 months ago:          Bosveldvisvanger – Woodland Kingfisher (Halcyon Senegalensis) … more →

Tags: Pretoria, Damme, Bosveldvisvanger, Woodland Kingfisher, voëls

Bome in die mis8 comments

kyker wrote 1 year ago: Hierdie post het nie ‘n storie nie.   Ek was ‘n rukkie gelede iewers in die bos.  Ek het … more →

Tags: Bome, Natuur

Heroldsbaai10 comments

kyker wrote 1 year ago:    My gedagtes neem my vandag weg na Heroldsbaai naby George in die Kaap, met sy weggesteekte sandst … more →

Tags: See, Verlang, Kaap

Fotogeniese olifante12 comments

kyker wrote 1 year ago: Ek was verlede week gou-gou bosse toe, in die Laeveld naby Hoedspruit.  Hierdie tyd van die jaar is … more →

Tags: olifante, Natuur

My plekkie in die bos7 comments

kyker wrote 1 year ago:   Hierdie tweespoorpaadjie vat my, so een keer per jaar, na ’n versteekte rusplek in die bos.  Ver w … more →

Tags: bosveld

Die verre Richtersveld7 comments

kyker wrote 1 year ago:   My werk vat my soms op Weskus toe, tot heel bo by Oranjemund op die grens van Namibië.  Van daar a … more →

Tags: riviere

Knysna se olifante4 comments

kyker wrote 1 year ago:   Knysna se omgewing is vol pragtige, verskuilde plekkies om te ontdek.  Bo en behalwe al die mooi s … more →

Tags: BOS, Knysna, olifante

'n Boom vol vinke6 comments

kyker wrote 2 years ago:   Ek kom redelik dikwels in Musina se wêreld en verkies dan om, as ek kan, naby die dorp iewers op ‘ … more →

Tags: Bome, vinke

Die mooiste, mooiste Kaap1 comment

kyker wrote 2 years ago:   As kinders het ons dit nie te breed gehad nie. Ons het in die Bosveld op ‘n plaas gebly en daar wa … more →

Keurboomstrand2 comments

kyker wrote 2 years ago:    Van al die pragtige plekke in Knysna en Plettenbergbaai se omgewing, is Keurboomstrand een van my … more →

Tags: strand & see


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS