Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Onthougoete

Featured Blog

Dad6 comments

Plaasjuppie wrote 1 week ago: Ek kan skaars glo dit is alweer ‘n jaar sedert my laaste briefie. Dinge gaan darem wragtag vin … more →

Op besoek aan die Prinsloo's18 comments

Plaasjuppie wrote 2 weeks ago: Plasie en die LiefieLyfieWyfieding het ‘n kort roadtrip onderneem na die plaas van oorle Lang … more →

Tags: Algemeen, Suid-Afrika, Wegbreek

Vir ‘n baie spesiale mens8 comments

Plaasjuppie wrote 1 month ago: Baie baie baie geluk met jou verjaarsdag vandag LiefieLyfieWyfieding. Mag die son altyd skyn waar jy … more →

Tags: Uit die binnekamers van die hart, Algemeen

My pa se bakkie10 comments

Plaasjuppie wrote 1 month ago: ♪ My pa se bakkie is ‘n ou masjien . . . ♪ Ek het ‘n stokou bakkie. Maar nie sommer enige ou b … more →

Ons was net 192 comments

Plaasjuppie wrote 1 month ago: Forgive us Father, for we knew not what we were doing. We were only 19. The prophet tells us that Al … more →

Briewe van kleinJan10 comments

Plaasjuppie wrote 2 months ago: Ek het so los idee gehad om ‘n reeks inskrywings te maak rondom die briewe wat ons vir mekaar … more →

Spanner City . . .6 comments

wosonki wrote 8 months ago: Ons het gister weer by Oom D op Springs gaan kuier. Ja, ja, Spanner City – daar waar so baie m … more →

Tags: Gesondheid, Krista Sê

Happy Birthday Dr. Seuss!1 comment

wosonki wrote 8 months ago:   Theodor Seuss Geisel was born 2 March 1904 in Springfield, MA. Geisel died, following several year … more →

Tags: Krista Sê, Boekwurm

Dankie my Lyfieding4 comments

wosonki wrote 9 months ago: Dankie my Lyfieding vir nog ‘n onvergeetlike huweliksherdenking/ valentynsdag. Dankie dat jy b … more →

Tags: Jaco sê

Wees stil my hart . . .12 comments

wosonki wrote 9 months ago: Synde dat dit more ons dag van liefde EN ons huweliksherdenking is, het ek besluit om vroeg te begin … more →

Tags: Krista Sê

Die dag as jou blog jou baas word18 comments

wosonki wrote 9 months ago: Ek hou van blogging, en in kontras met die opinie van ‘n sekere snotneus seuntjie met ‘n … more →

Tags: Algemeen, Jaco sê

Dinge wat ek mis I17 comments

wosonki wrote 10 months ago: Die spannetjie van Roosdorings en toe later die Hawemeester het my aan die dink gesit oor hierdie on … more →

Tags: Jaco sê

Nabetragting, voorraadopname en balansstaat10 comments

wosonki wrote 11 months ago: Nou ja daar is dit nou. Die koëel is deur die kerk, 2008 is in sy maai. Geskiedenis. Ervaring. … more →

Tags: Algemeen, Jaco sê, Krista Sê

Partykeer, as jy gelukkig is, sien jy iets wonderliks.12 comments

wosonki wrote 11 months ago: Saterdag 29 November 2008 het ons die voorreg gehad om twee van ons gunsteling mense in aksie te sie … more →

Tags: Algemeen

Om te onthou . . . en te laat gaan.13 comments

wosonki wrote 1 year ago: Ek kan nie glo dit is vandag al 16 jaar nie. In baie opsigte voel dit nog soos gister, asof my wese … more →

Tags: Jaco sê

Uiteindelik! BB se liedjie soos belowe.17 comments

wosonki wrote 1 year ago: Na ‘n groot gesukkel het ons dit reggekry om BB se liedjie waaroor ons hier gepraat het,  te p … more →

Tags: Jaco sê, Krista Sê, Musiek

The love of old things.3 comments

wosonki wrote 1 year ago: Cars in the park by Zwartkops renbaan vandag was ‘n wavrag vol pret. Ek is seker my nek gaan m … more →

Tags: Algemeen, Jaco sê

Tequila, Takuzza, Te jammer19 comments

wosonki wrote 1 year ago: Die storie begin etlike jare gelede, toe ons nog in ons prille jeug was en van brieke daar geen spra … more →

Tags: Humor, Jaco sê

The story of us29 comments

wosonki wrote 1 year ago: Geensins so romanties soos van die ander troustories wat ons al die week gelees het nie, maar dit is … more →

Tags: Krista Sê, Jaco sê


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS