Blogs about: Politiek

Featured Blog

turn2god en die VF+5 comments

cobus wrote 2 weeks ago: Jy al Turn2God en die VF+ se beleide bietjie vergelyk? Ek is tempted om my guts te spill oor revival … more →

Tags: Afrikaans, Godsdiens, Kerk, missiologie, Teologie, belhar, Else Meyer, turn2god, VF

ons Afrikaner private godsdiens (aka oom Adriaan part 2)6 comments

cobus wrote 3 weeks ago: Ek het vertel van oom Adriaan se besoek aan Amahoro. Vir baie Afrikaners ‘n diep geestelike be … more →

Tags: Afrikaans, Emergent, missiologie, afrikaner, Etiek, Geloof, private godsdiens, privatisering, Publieke Teologie

Adriaan Vlok "got his feet washed" @ Amahoro19 comments

cobus wrote 3 weeks ago: Ek’s by Amahoro Africa. ‘n Netwerk van vriende en nog-nie-vriende wat saam kuier oor Afr … more →

Tags: Afrikaans, Godsdiens, Teologie, Adriaan Vlok, amahoro, Versoening

Twee mans in 'n gat31 comments

flippiefanus wrote 3 weeks ago: Langs ‘n pad is daar ‘n gat gegrawe. Twee mans wat met die pad langs stap is besig om me … more →

Tags: Algemeen, Storie, Suid-Afrika, apartheid, arm blanke vraagstuk

Aanvaar dit nou! ('n selfgesprek)49 comments

boerinballingskap wrote 1 month ago: Toe ek verneem dat my suster en haar man pistool-in-die-gesig voor hulle huis in Somerset-Wes gekaap … more →

Tags: Politieke kommentaar, Aanvaarding, Afrika, Misdaad, motorkapings, Suid-Afrika

jakaranda se reversed anglicization en anit-politics polemic2 comments

cobus wrote 1 month ago: My dag om uit die kas te klim. Ek luister Jakaranda. Ek ken die Jakaranda 94.2 thingy wat hulle heel … more →

Tags: Afrikaans, anglicization, Jakaranda 94.2, rassisme

Oor skeptisisme en sosiale wetenskap, religie en ruimtereise7 comments

Retha wrote 1 month ago: Op iemand wat “mal is oor skeptisisme” se blog lees ek hierdie slagspreuk: Science flies … more →

Tags: (Soort van) filosofeer, Los Gedagtes, attie-karate, Godsdiens, Logika, Scientisme, skepties, Skeptisisme, Tegnologie

Prokureurs vs Bankiers1 comment

ekkedink wrote 1 month ago: Daar word altyd met die prokureurs gespot as ‘n beroep wat, soos die kameel en die naald t.o.v … more →

Tags: banke, oog van 'n naald, prokureures, repokoers, Tito Mboweni

Regstellende Aksie1 comment

ekkedink wrote 1 month ago: Ek het die verduideliking agter regstellende aksie verstaan, en ek kon daarmee saam leef die afgelop … more →

Tags: Filosofie, ANC, Affirmative Action, Afro Americans, arbeidsmark, armoede, Blackinformant, de klerk, huishulp

kan die kerk Zume se woorde herhaal1 comment

cobus wrote 1 month ago: Soos wat die dae na die verkiesing aanstap, kry ek meer en meer vrede oor die uitslat, dink ek meer … more →

Tags: Kerk

Angus Buchan en die MMC 096 comments

ekkedink wrote 2 months ago: Hugo het hier ‘n klompie vrae gevra na aanleiding van ‘n baie negatiewe kommentaar deur … more →

Tags: Algemeen, Briewe, Filosofie, Genade, Teologiese temas, apartheid, belhar, Spiritualiteit, wit

Msholozi (Zuma)

ekkedink wrote 2 months ago: mnr.muller blog oor die redes waarom hy happy is met Zuma.  Self kon ek nog nie meegesleur word met … more →

Tags: Filosofie, ANC, Zuma, madiba, Mbeki, Msholozi, umshimiwami, President

plaasjuppie

ekkedink wrote 2 months ago: lekker inskrywing van plaasjuppie hier met my kommentaar hieronder. plasie, jy het my vryheidsdag ge … more →

Tags: Algemeen, ANC, cope, da, verkiesing 2009, plaasjuppie, swart gevaar, demokrasie, udm

Ai, die DA

ekkedink wrote 2 months ago: Ek hoor oor die TV Helen Zille se nabetragting, in gesprek met Freek Robinson.  En sommer net daar b … more →

Tags: Algemeen, da, parlement, verkiesing, Zuma

hoekom so negatief oor 2/3des?

cobus wrote 2 months ago: news24 het so oulike map op hulle homepage wat hierdie jaar se uitslae gee, maar ook die vorige 3 ve … more →

Tags: 2009 verkiesing, ANC, cope, da, VF

Verkiesing 2009 #2

ekkedink wrote 2 months ago: Ons stem more in ons 4de demokratiese verkiesing.  Ten spyte van vele wat nie goed is nie, bly dit … more →

Tags: ANC, cope, da, verkiesing 2009

Hoe ek gaan stem4 comments

cobus wrote 2 months ago: Ek weet nie hoekom ons politiek, net soos godsdiens, na die private sfeer toe verskuif het nie, dat … more →

Tags: Godsdiens, verkiesing 2009

publiek teologiese en politieke debat by TUKS

cobus wrote 2 months ago: As deel van my nuutgevonde politieke bewussyn wat uit die laaste 6 maande tot ‘n jaar kom, is … more →

Tags: Godsdiens, Teologie, ANC, da, cope, VF, ACdp

Godsdiens vlieg jou nie in geboue vas nie 25 comments

alleman wrote 2 months ago: Die London atheist bus campaign (of in werklikheid eintlik die Bus slogan generator) het een slogan … more →

Tags: Religie, blankes, George Claassen, Godsdiens, michael meadon, NeoKolonialisme, whiteness


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “politiek”:
Technorati Del.icio.us IceRocket