Blogs about: Preke

Featured Blog

Om slawe te word3 comments

cobus wrote 1 month ago: So klompie weke terug toe gooi ek ‘n boodskap op twitter met die vraag: “Wat was die ong … more →

verkoop jou goed - wanneer is genoeg genoeg?5 comments

cobus wrote 1 month ago: Ons praat nie maklik oor geld in die kerk nie. As die dominee oor geld preek sê ons maklik dat dit n … more →

Tags: Geld, pinkster2009

Julle moet soos kinders word1 comment

cobus wrote 1 month ago: Maartje beleef rekenaar krisisse, so hier reg voor pinkster! So jammer dat hierdie post laat is, ek … more →

Tags: kinders, Matteus 18, pinkster2009

alt. diens - die skepping in Genesis 17 comments

cobus wrote 1 month ago: Vanaand was een van daai rare ervarings waar jy net besef: “hier het iets beautiful gebeur waa … more →

Tags: jeug, alt diens, Genesis 1, Skepping

Uitsig op God3 comments

rightsaidreverend wrote 1 month ago: TOESKOUER Die oog eerbiedig swart-en-wit, die kaperhart vernietig dit.   As kind het ek te kort geky … more →

Tags: God

Om te misluk3 comments

rightsaidreverend wrote 1 month ago: Sowat twee jaar gelede wou ek ontslae raak van die derde party in my huwelik. Dis ‘n goue Toyota Leg … more →

Tags: Jesus, Vergifnis, Vernuwing

Stagnasie van die Kerk - wie se skuld is dit!5 comments

ekkedink wrote 2 months ago: Wurmblikkie skryf ‘n kort post hieroor en se: 1. Dis mos nie sonde om ryk te wees nie. (Maak n … more →

Tags: Algemeen, Genade, Lewensgroei, Erediens, Geloof, opstanding, Verbond, wurmblikkie, NG kerk

Preek Sondag 1 Februarie 2009

pawntiff wrote 5 months ago:   Ons het laas week gesien dat wanneer ‘n mens naby aan God leef, gebeur daar vyf dinge:   Jy … more →

Preek Sondag 25 Januarie 2009

pawntiff wrote 5 months ago:   Wat gebeur wanneer jy naby aan die Here leef?   Hoe beïnvloed dit jou lewe? Wat is die effek van … more →

die wederkoms vir vandag

cobus wrote 9 months ago: Ek preek Sondag uit 1 Tessalonisense 5:1-11, en gaan probeer dat ons bietjie ons denke oor wat die b … more →

Tags: Hemel, Wederkoms

'N NUWE SKEPPING IN WORDING

attie wrote 1 year ago: Die laaste paar weke is ek baie besig om na te dink oor die gedagte dat God besig is om alles nuut t … more →

Tags: Die Christelike Lewe

11 Mei, Genesis 12 - God roep vir Abraham1 comment

cobus wrote 1 year ago: Die Woordwyser se teks vir hierdie Sondag is Genesis 11:28-12:9. Dit gaan oor die roeping van Abraha … more →

Tags: Abraham, Genesis, Ou Testament, roeping

SCOT MCKNIGHT -SUNDAY 4 MAY 20087 comments

attie wrote 1 year ago: We had a wonderful evening with Scot McKnight last night. We had a full church and wonderful praise … more →

Tags: Add new tag, Pentecost 2008

PREEK: SONDAG 28 APRIL 2008

attie wrote 1 year ago: Dit gaan nog steeds doller as kop af. Ek is besig met finale reëlings met betrekking tot Scot McKnig … more →

Tags: Die Christelike Lewe, Nagedink

WAT SÊ DIE AANHALING VIR JOU30 comments

attie wrote 1 year ago: “Jy moet sê: So sê die Here my God vir Jerusalem: Kanaän is die land van jou herkoms en jou ge … more →

Tags: Die Bybel

AS GESTUURDES VAN GOD6 comments

attie wrote 1 year ago: Hier is my preek van gister. Dankie vir elkeen wat deur die loop van die week ‘n inset gelewer … more →

Tags: Die Christelike Lewe

WAT VERWAG DIE HERE VAN MY IN 2008? 2 comments

attie wrote 1 year ago: Hierdie is die preek wat ek gister in ons gemeente gepreek het. Hou dus in gedagte dat die preek op … more →

2008 OPPAD WAARHEEN?7 comments

attie wrote 1 year ago: Hier is my preek van die laaste Sondag van 2007. Dinsdag is dit Nuwe Jaar. Dit is daardie tyd van di … more →

Tags: Die Christelike Lewe, Koninkryk van God

die twee hanne van my...6 comments

rightsaidreverend wrote 1 year ago: Vandag se preek. Die teks is Markus 1:40-45   Die liedjie, Hanne, van David Kramer, het weer gewild … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “preke”:
Technorati Del.icio.us IceRocket