Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Rassisme

Featured Blog

Wat is 'n Afrikaan?6 comments

alleman wrote 1 week ago: Ek het nie ‘n groot begeerte om elke dag ‘n Afrikaan genoem te word nie, want dit is bes … more →

Tags: Afrika, Afrikaners, blankes, Suid-Afrika, Afrikaan

Jansen se verguising12 comments

alleman wrote 4 weeks ago: Rhoda Khadalie en ander skryf oor die verguising van Jonathan Jansen.  Ek stem nie eintlik met haar … more →

Tags: Mag, Politiek, Reitz, Suid-Afrika, Jonathan Jansen

Het Jansen nou 'n guns aan Afrikaners bewys deur 'n spesiale gunsie vir 4 oortreders te probeer doen?4 comments

alleman wrote 1 month ago: Ons het nie sulke soort gunsies nodig nie.  Ons oortreders moet regverdiglik gestraf word – ni … more →

Tags: Afrikaners, blankes, Reitz, Suid-Afrika, Jonathan Jansen, kovsies, uovs, UV

Jonathan Jansen se stories gaan hom inhaal8 comments

alleman wrote 1 month ago: Ek sukkel al lank om te besluit of ek van hom hou of nie, maar  ek dink nou Jansen is beslis nie die … more →

Tags: witmense, Bruin Belange Initiatief, Danny Titus, Jonathan Jansen, Reitz, saffers, uovs, UV

jakaranda se reversed anglicization en anit-politics polemic2 comments

cobus wrote 5 months ago: My dag om uit die kas te klim. Ek luister Jakaranda. Ek ken die Jakaranda 94.2 thingy wat hulle heel … more →

Tags: Afrikaans, Politiek, Jakaranda 94.2, anglicization

Wat presies is 'n blanke?28 comments

alleman wrote 7 months ago: Voor en tydens die Anglo-Boereoorlog het Britte en Engelssprekende Suid-Afrikaners min of meer ewe m … more →

Tags: Afrika, Afrikaners, Suid-Afrika, witmense, blanke, blankes

Nasionale Pers maak gereed om Afrikaanse koerante te laat saamsmelt25 comments

alleman wrote 1 year ago: Naspers het natuurlik lank reeds sulke planne – mense kan dit sien aan die manier hoe Afrikaan … more →

Tags: Politiek, Afrikaners, witmense, Suid-Afrika, Mag, Naspers

"NO TO RACISM" op rugbytruie....? Wat van Xenofobie, misdaad,korrupsie fokkol dienslewering?3 comments

Neil wrote 1 year ago: Die nuuste sage in die verpolitisering en volhoude verettering van ons land se sport pis my af… Ek v … more →

Tags: Los Gedagtes, Middelvinger - PG 21+ SNLPV - Dinge wat pla, Sport, Peter de Villiers, saru, xenofobie

Te laat vir sulke gedagtes ... gaaap17 comments

flippiefanus wrote 1 year ago: Dis na my slaaptyd en ek is wakker. Die helikopter het eers weer ‘n paar draaie hier kom vlieg … more →

Tags: Suid-Afrika, Kanada, Multikulturalisme, naamsveranderings

Gaan Suid-Afrika oorleef?8 comments

mklopper wrote 1 year ago: Uit die mond van ‘n swart vrou … net jammer hierdie artikel het nie verskyn in die Sowet … more →

Tags: Aan die Ernstige front..., apartheid, gaan SA oorleef, Xenofobia, xenofobie

23 April...verlede en toekoms14 comments

demoerin wrote 1 year ago: Ek voel so kaka as ek elke dag hier sit en moan, maar ek voel ek moet nou vandag once and for all di … more →

Tags: Dagklad, Zim, apartheid, aa, BEE, Skool, rassis

Mondli Makhanya maàk die nuus4 comments

alleman wrote 1 year ago: Dit staan ‘n koerantredakteur vry om enige tyd die opinieskywers wat gebruik word te vervang.  … more →

Tags: Politiek, witmense, Suid-Afrika, bullard, thetimes

Een saak op 'n slag7 comments

alleman wrote 1 year ago: Ek glo aan een onderwerp op ‘n slag, maar wil nogtans nie sekere kwessies wat mense genoem het … more →

Tags: Afrikaners, witmense, Suid-Afrika, Mag, uovs, Reitz

*Sug*6 comments

George Maru wrote 1 year ago: Onlangs ontdek ek jy kan vollengte flieks op die internets kyk (ja, ek weet sommige van ons is stadi … more →

Tags: Nuus, walgvideo, universiteit van vrystaat

Rassisme se suurstof3 comments

alleman wrote 1 year ago: Ek glo dat swart mense in die land weet dat net ‘n baie klein proporsie Afrikaners soos daardi … more →

Tags: Afrikaners, witmense, Suid-Afrika, uovs, Reitz

Rassisme by die UOVS44 comments

alleman wrote 1 year ago: As ‘n oud-Kovsie ondersteun ek Mhambi se voorstel dat Afrikaanse bloggers hulle uitspreek teen … more →

Tags: Politiek, Afrikaners, witmense, Suid-Afrika, Reitz, uovs


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS