Ek is terug in die groot stad. Ek kan nie sê ek hou van die gedagte dat ek môre weer moet begin werk nie, maar dis darem altyd vreeslik lekker om weer in jou eie bed te slaap na ‘n tydjie weg. E… more →
NetJane se blognetjane wrote 2 months ago: Ek is terug in die groot stad. Ek kan nie sê ek hou van die gedagte dat ek môre weer moet begin werk … more →
netjane wrote 2 months ago: Ek geniet my Kaapse vakansie gate uit! Ek probeer nou planne beraam oor hoe om werkloos te wees,maar … more →
netjane wrote 7 months ago: Ek was die laaste ruk so half, wel, ek skat die beste woord is “half”. Half tevrede, hal … more →
netjane wrote 8 months ago: Ek is ‘n reisger. Al gaan ek nie fisies êrens heen nie, is my brein pal op reis. Ek het nog a … more →
netjane wrote 9 months ago: Ek het ‘n groot vrees vir ambassades en konsulate. Ek verpes my Suid-Afrikaanse paspoort net a … more →
netjane wrote 11 months ago: Ek is terug! Ek is ook vreeslik jammer dat ek net soos ‘n dief in die nag verdwyn het, maar ek … more →
netjane wrote 1 year ago: Toe ek nog op universiteit was, was daar altyd ‘n tyd in die jaar, so skuins voor jaar eind ek … more →
netjane wrote 1 year ago: Ons is in die Skåne provinsie van Swede. Dis ‘n pragtige provinsie met die mooiste landskap. D … more →
netjane wrote 1 year ago: Na ‘n 5 uur vertraging in ons vlug het ons skuins voor middernag in Kopenhagen aangekom. Ons h … more →
netjane wrote 1 year ago: Môre vlieg ons Kopenhagen toe. Ek weet nie of ek opgewonde is nie, maar ek is seker dat ek nou gatvo … more →
netjane wrote 1 year ago: Die missie: om ‘n puffin te siene te kry. Ons is in die suide van die eiland en was veral naby … more →
netjane wrote 1 year ago: The rain in Spain falls mainly on the plain. In plaas van Spain lees “Iceland” en in pla … more →
netjane wrote 1 year ago: Ek het vandag gesien hoe dit lyk as die aarde sy toys gooi. Ysland is een van die wêreld se aktiefst … more →
netjane wrote 1 year ago: Ek het te vinnig oor die koudkry gepraat. 6 grade is koud, 5 grader is kouer, 3 grade is onplesierig … more →
netjane wrote 1 year ago: Toe die loods die afkondiging maak dat dit ‘n lekker dag in Ysland is en toe byvoeg dat die te … more →
netjane wrote 1 year ago: My persoonlike spasie is groot. Ek hou nie van groot crowds nie en clubs waar almal gesuip is en o … more →
netjane wrote 1 year ago: Alles is bespreek vir ons Julie vakansie. Raai waarheen gaan ek? En raai waarheen nog? En dan het … more →
netjane wrote 1 year ago: Hierdie skip is tans op toer in die Baltiese see en doen aan by verskeie hawens Foto’s! Dis n … more →
netjane wrote 1 year ago: Ek is mal oor reis. Om nuwe goed te sien, te hoor en te ervaar. Vir my is dit gewoonlik meer werd … more →