Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Reise Na Ver Plekke

Featured Blog

Die legende van Chiu-Chiu se meer11 comments

kyker wrote 1 week ago: Iewers naby die dorpie Chiu-Chiu is daar ‘n meer in die woestyn. Daar is ‘n paar dinge aan hierdie p … more →

Tags: Chile, woestyn

Chiu-Chiu se kerkie8 comments

kyker wrote 2 weeks ago: Ek het teen laat middag in Chiu-Chiu aangekom, op die stowwerige pad deur die woestyn vanaf Calama.  … more →

die verlore vallei13 comments

kyker wrote 2 weeks ago: Ek is weer vir ‘n paar dae in Chile.  Gister het ek gou na werk ‘n paar plekkies in die … more →

Buenos Aires14 comments

kyker wrote 2 months ago: Ek het onlangs ‘n naweek oorgebly in Buenos Aires in Argentinië, in die stad se Puerto Madero distri … more →

Maskers van goud8 comments

kyker wrote 3 months ago: Daar is ‘n baie interessante museum in Lima, met ‘n indrukwekkende versameling van goue, … more →

Vlieg oor die Andes9 comments

kyker wrote 3 months ago: Chile se oostelike landsgrens word deur die Andesgebergtes gevorm.  Hierdie reeks van hoë pieke stre … more →

Tags: vlieg, Chile

Kerkie by die see14 comments

kyker wrote 3 months ago:     Hierdie ou kerkie staan reg langs die hotel waar ek tans bly in Antofagasta.  Gister teen sonond … more →

Tags: Verlange

Oor mense van gister13 comments

kyker wrote 3 months ago:   Die La Recoleta-begraafplaas is ’n bekende besienswaardigheid in Buenos Aires.  Dit is in 18 … more →

Tokyo se strate8 comments

kyker wrote 3 months ago: In Tokyo se besige middestad het daar vandag min oorgebly van die land se pragtige ou tradisionele g … more →

China: 'n Besoek aan Guilin13 comments

kyker wrote 5 months ago: (Die foto hierbo is geleen by http://www.travelmuse.com/plan-trip-guilin-china-16-cn ) Ek het onlang … more →

die swartwoud17 comments

kyker wrote 7 months ago: Die Swartwoud lê in die suidwestelike hoek van Duitsland, naby die grense van Frankryk en Switzerlan … more →

Tags: Vakansie

Plekname7 comments

kyker wrote 7 months ago: Hierdie mooi land het die snaakste plekname. Sommer so onverstaanbaar-anders. Mens kan nie dink waar … more →

Die stoomtreine van Baquedano10 comments

kyker wrote 7 months ago: Baquedano lê ongeveer 45 km buitekant Antofagasta in die woestyn op pad na Calama.  Toe ek in Chile … more →

Tags: stoomtreine, geskiedenis, Chile

Die warmbronne van El Tatio4 comments

kyker wrote 8 months ago: Ek was verlede week weer vir ‘n kort rukkie terug in Chile. Ek het heelwat foto’s geneem maar toe, d … more →

Tags: Chile

Die taal van die woestyn11 comments

kyker wrote 9 months ago: In ons daaglikse bestaan word ons gewoonlik omring deur dinge wat ons gemaklik, veilig en tuis laat … more →

Tags: woestyn, Stilte, Chile

Caspana9 comments

kyker wrote 9 months ago:       Caspana is een van ‘n paar oasedorpies in die Atacamawoestyn in die noorde van Chile.  Hierdie … more →

Tags: eenvoud, Chile

San Pedro de Atacama6 comments

kyker wrote 9 months ago:   Ek het al ‘n paar keer vantevore geskryf oor plekkies in die Atacamawoestyn.  Dis ’n pragtige, dor … more →

Tags: Oase, woestyn, Chile

Roes in vrede13 comments

kyker wrote 1 year ago:   Ndola is ‘n klein dorpie op die Zambiese koperbelt wat gedurende die laaste jare erg stoom verloor … more →

Tags: Masjiene en goeters, stoomtreine, Afrika

'n Week in Las Vegas5 comments

kyker wrote 1 year ago:     Hulle sê dat Las Vegas elke maand drie miljoen besoekers ontvang.  Dis nogal ’n aardige klomp me … more →

Tags: Kitsch


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS