Blogs about: Seuns

Featured Blog

Skulpe .. en rotse10 comments

Paula wrote 7 months ago: Vanoggend is ek, die seuns en my ma af na Scotsburgh (daar waar die skulpwinkeltjie is).  Dit is pra … more →

Tags: Familie, Vakansie, Scotsburgh, skulpe, EK

Kinders en egskeiding 15 comments

White Knight wrote 8 months ago: Die gedeelte oor die effek van egskeiding op kinders is enorm en kan nie ligtelik mee gehandel wor … more →

Tags: Belangrik, Dogters, egskeiding, Fases van Skeiding, kinders, Tieners, trauma

Horlosie2 comments

Paula wrote 8 months ago: Ek wil eers spog met die horlosie wat Paul vir my gemaak het by die skool. Lees verder … … more →

Tags: Gesin, paul, horlosie

Jan-Hendrik in 'n ongeluk ...

Paula wrote 8 months ago: Jan-Hendrik was in ‘n ongeluk! ‘n Kar het reg voor hom ingery (ons vermoed hy het die st … more →

Tags: Dagboek, Gesin, Jan-Hendrik, ongeluk

Memorie lane ...

Paula wrote 8 months ago: My seuns as babas …. (sien fotos) … more →

Tags: Dagboek, Gesin, Memories

Kar gesteel ... 7 comments

Paula wrote 9 months ago:   My kind se kar is gister vamiddag gesteel! Die kar sou hierdie maand klaar betaal gewees het. Die … more →

Tags: Dagboek, Gesin, Jan-Hendrik, diefstal

TV en ouderdomsbeperking 4 comments

Paula wrote 9 months ago: Paul is baie kwaad vir my. Ek het nog steeds die parent controle van die DSTV op 16 en hy is nou 17. … more →

Tags: Gesin, TV

Gebroke hart ... 1 comment

Paula wrote 9 months ago: Lees hier oor my seun se seer … … more →

Tags: Dagboek, Jan-Hendrik, Hartseer

Lyla ...4 comments

Paula wrote 10 months ago: Hierdie week wil ek nie verniet terug hê nie.  Nee kyk, hy het my amper onder gekry! Lyla Lyla (Jan- … more →

Tags: Dagboek, Honde

Golf / 2de en 3de5 comments

Paula wrote 11 months ago: Manlief en Paul het vanoggend aan ‘n golf kompitisie gaan deelneem.  Paul het 2de gekom en man … more →

Tags: Dagboek, Gesin, Golf, manlief

Paul2 comments

Paula wrote 11 months ago: Ek moet net spog!  Hier is Paul met 4de plek in die club se “Meat Competition”.  Die was … more →

Tags: Dagboek, Gesin, Golf

Geluk Jan-Hendrik!!!4 comments

Paula wrote 11 months ago: Geluk met jou verjaarsdag my seun!  Jan-Hendrik Mag die Here jou seën in hierdie nuwe lewensjaar en … more →

Tags: Dagboek, verjaarsdag

Malaria??7 comments

Paula wrote 1 year ago: UPDATE:  Die uitslag is Negatief!  Dankie tog hy het net ‘n ernstige griepaanval!  Jan-Hen … more →

Tags: malaria

Jan-Hendrik / Nelspruit5 comments

Paula wrote 1 year ago: Jan-Hendrik het verlede week deelgeneem aan die SA Korfbal kampioenskappe.  Hy het met sy karretjie … more →

Tags: korfbal, Nelspruit

Paul geniet nog sy vakansie2 comments

Paula wrote 1 year ago: In die shark tank Die Visserman Paul het 5 van die visse gevang!  Mooi so my seun! … more →

Tags: Vakansie

VAKANSIE VERSLAG: PAUL & JOE

Paula wrote 1 year ago: Ek het vanoggend die email van my sussie in Amanzimtoti gekry met ‘n paar fotos van Paul se va … more →

Tags: aManzimtoti, Familie, Vakansie

Paul / vakansie3 comments

Paula wrote 1 year ago: Paul het vir my suster in Amanzimtoti gaan kuier. Hy het een van sy vriende saam geneem omdat hy nie … more →

Tags: aManzimtoti, Vakansie

Jan-Hendrik / lisensie7 comments

Paula wrote 1 year ago: Jan-Hendrik het gister vir sy lisensie gegaan. (Die tweede keer). EN HY HET SY LISENSIE GEKRY!!!!!!! … more →

Tags: lisensie

Jan-Hendrik / korfbal1 comment

Paula wrote 1 year ago: Jan-Hendrik en sy meisie het vandag hulle laaste korfbal wedstryd plaaslik gespeel. Einde volgend … more →

Tags: korfbal


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “seuns”:
Technorati Del.icio.us IceRocket