Julle was weer slimmer as mense vandag – ek sal ‘n haas uit ‘n hoed uit moet trek vir Maandag. Die antwoorde is bietjie vroeg, maar dit lyk of almal al naweek hou anyway. En my plasi… more →
Dellie se DingeDellie wrote 1 day ago: Julle was weer slimmer as mense vandag – ek sal ‘n haas uit ‘n hoed uit moet trek … more →
Dellie wrote 1 day ago: Laaste ene vir vandag – ek wonner waar is die ander mense? Vroeg naweek gevat? … more →
mari. wrote 1 day ago: ek speel ek’s offline vandag. soos om my selfoon af te skakel as ek heel naweek net op die ban … more →
Dellie wrote 1 day ago: Hierdie ene MOET bietjie moeiliker wees om te raai … … more →
Dellie wrote 1 day ago: Dis Vrydag mense! Sit ‘n grin op daai bakkies van jou – tyd vir relax en speel en pret … more →
Dellie wrote 2 days ago: Gister se antwoord: Vergroot Onvergroot Ek sal netnou die punte opsit – werk nog daaraan. … more →
Zee wrote 2 days ago: Vanoggend luister ek in die kar na Juanita en Theuns se CD Bring jou hart na My best friend. Skieli … more →
Dellie wrote 3 days ago: Ouens, ek gaan bietjie afskaal met die foto’s. Ek weet dit is baie pret, en ek gaan dit nie he … more →
Dellie wrote 3 days ago: Dit was ‘n by op die blom van ‘n Siberiese Ertjie boom … En die punte … … more →
Dellie wrote 4 days ago: Vandag is ek die enigste ene wat weet wat hierdie is … NS – Kan die mense wat destyds … more →
Dellie wrote 5 days ago: Almal saam – aaahhhwww! Is hulle nie pragtig nie? Hierdie woefies is nie Suid Siberiese ha … more →
Dellie wrote 5 days ago: Goeie more Suid-Afrika! Hoop julle het almal ‘n heerlike naweek gehad. Jis, ek sukkel om te t … more →
Dellie wrote 1 week ago: Nommer een – Jelly en room: Nommer twee – ‘n Brake pad: Nommer drie … more →
Dellie wrote 1 week ago: Lyk my die koue hou julle breine wakker en skerp! Maar hierdie ene van Demoerin gaan smokkel met jul … more →
Dellie wrote 1 week ago: Die volgende ene het Betsie gestuur – sy sal dalk vir ‘n wyle nie hier kan wees nie, maa … more →
Dellie wrote 1 week ago: Jinne mense, is dit rerig oral so koud? Die weer is heel onderstebo hierdie jaar – voel komple … more →
Dellie wrote 1 week ago: Ten spyte van my en Koekie se stilstuipe, dwaalspore en dies meer, het die meeste van julle sommer v … more →
Dellie wrote 1 week ago: Dankie vir almal wat al foto’s gestuur het – stuur nog, ons sal nooit genoeg hê nie. Va … more →
Dellie wrote 1 week ago: Whoo-hoo! Vanmore is ek heel betyds! Lyk my ek het Murphy toe lekker hard gemoer gister. Hoop hy bly … more →