Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Soort Van Filosofeer

Featured Blog

Volkome mens, volkome God?1 comment

Retha wrote 19 hours ago: Vir party mense is dit moeilik om te verstaan: Hoe kon Christus tegelyktydig volkome mens, 100% mens … more →

Tags: Bybel, Los Gedagtes, Jesus

Ek droom van 'n samelewing ...

Retha wrote 4 days ago: Ene “Martie” skryf ‘n brief aan Beeld waarin sy kla oor ‘n pornografiese fli … more →

Tags: Los Gedagtes, omgee, kinders, kinders help, waardes

Die grootste ... kulkunsvertoning op aarde?27 comments

Retha wrote 4 weeks ago: Richard Dawkins noem sy nuutste boek “The Greatest Show on Earth: The Evidence for Evolution. … more →

Tags: Los Gedagtes, blindheid vir waarheid, boeke, Dawkins, Evolusie, wetenskap

Dalk 'n Eks-idioot?4 comments

Retha wrote 3 months ago: Charles Malan erken in Rapport dat hy en ander wat beraadslag het met die ANC, dalk “bruikbare … more →

Tags: Los Gedagtes, Nuus, sa, ANC, beraadslaag

Waarom díé beperking?

Retha wrote 5 months ago: Radiokansel het glo ‘n lisensie gekry om vanuit Gauteng uit te saai, maar nie vir ‘n Kaa … more →

Tags: Los Gedagtes, Nuus, spraakvryheid, sa, uitsaai, Radiokansel

Oor skeptisisme en sosiale wetenskap, religie en ruimtereise7 comments

Retha wrote 6 months ago: Op iemand wat “mal is oor skeptisisme” se blog lees ek hierdie slagspreuk: Science flies … more →

Tags: Los Gedagtes, attie-karate, Logika, wetenskap, skepties, Skeptisisme, Godsdiens, Scientisme, Tegnologie

Hier vir 'n rede

Retha wrote 6 months ago: Op ‘n ander blog het deelnemers hierdie week ‘n gesprek gehad oor geloof en wetenskap. I … more →

Tags: Los Gedagtes, Geloof, betekenis, wereldbeeld

As God die wêreld gemaak het, wie het God gemaak?35 comments

Retha wrote 8 months ago: Emil wys onlangs op sy blog iets heel geloofwaardig uit: As iemand vra: “Wie het die heelal ge … more →

Tags: Apologetiek, God, Logika, Heelal, Oerknal, begin, kosmologiese argument, tyd

Die Argument in die Beeldhouer se Ateljee4 comments

Retha wrote 8 months ago: “Raai wat?” vertel die klip-beeld van ‘n vrou. “Ek hoor party van ons gaan l … more →

Tags: Geloof, denke, Lewe, beeldhouer, beeld, Allegories, Filosofie

Moenie swak boeke uitleen nie4 comments

Retha wrote 9 months ago: Voor in Pieter W. Grobbelaar se boek “‘n Bietjie baie Bogtery” staan die volgende: … more →

Tags: omgee, boeke, lees!, Leen, deel

Moraliteit = moet niks doen wat ander mense seermaak nie?9 comments

Retha wrote 10 months ago: Daar is mense wat beweer dat moraliteit opgesom kan word as “moet nie ander mense seermaak met … more →

Tags: Los Gedagtes


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS